Lisa Joubert, Jayden se mamma het namens Moomie vir hom ’n paar vrae gevra;
Wat dink jy gaan jy in Gr.1 doen?
“Ek gaan leer om te lees.”
Sien jy uit na die “groot skool”?
“Ja, ek sien baie uit daarna.”
Jayden is Lisa se tweede kind, “alhoewel ek hartseer was, is ook bly vir hom."
