file Benodig raad asseblief

15 years 10 months ago #123469 by maryka
Replied by maryka on topic Re: Benodig raad asseblief
Ek is so bly jou poppie is beter !!!

Sterkte !
Tata

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122149 by Stilettomum
bly om te hoor dis nie iets te erg nie. nadat jy haar getoom het gee vir haar water om te drink, so dat sy die slym kan afsluk.

Northern Suburbs, Cape Town

Im a halfday working mom of 2 wonderful little girls, most days I just smile and nod and pretend that I know what I'm doing as a parent, but we all know its not true...

Amandalynn Nora Coetzee - 28 June 2006
Lorelai Charlotte Nortje - 27 January 2010
Decided to start trying for another baby - 08 October 2016

The place where I just let it rip! Mostly about my children and then a bit about me... thestilettomum.wordpress.com/

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122089 by mom2one
Replied by mom2one on topic Re: Benodig raad asseblief
Hi Maryka

Jammer ek antwoord nou eers,was toe by dokter gewees, sy het brongitus, daar was 'n uitslag op haar maag en been Dr het gesê van die knoppies(blasies) lyk soos waterpokkies maar dit kan ook ekseem wees. Hy het gesê hy is meer bekommerd oor haar longe. Dit het nog nie verder versprei nie so lyk my dit was net ekseem. Ek stoom haar nou en dit klink of haar borsie beter is al.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121444 by maryka
Replied by maryka on topic Re: Benodig raad asseblief
HI mom2one !

Hoe gaan dit met met jou poppie ?? Wat sê die doktor en is sy ok ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121107 by mom2one
Replied by mom2one on topic Re: Benodig raad asseblief
Hi julle, baie dankie vir die raad. Ek bly in Worcester. Sal bietjie uitvind hoeveel die fisio is hier. Ons het 5 uur 'n afspraak by die dokter so sal julle more laat weet wat sy sê.

Dankie weereens.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121039 by Stilettomum
shame man

ja antibiotika breek hulle immuunsisteem af. gaan apteek toe, jy kry vitamiene wat gemaak is om dit weer op te bou. Moet ook nie vir jou kind vitamiene gee terwyl hulle siek is nie, want die kiem word sterker gemaak en voed dan daarop - of so se my pead en dis hoekom my kind nooit regtig siek geword het nie.

waar bly jy? ek vat vir amandalynn physio toe as sy n bors het en dis dadelik beter. hulle vra my maar R80 kontant

Northern Suburbs, Cape Town

Im a halfday working mom of 2 wonderful little girls, most days I just smile and nod and pretend that I know what I'm doing as a parent, but we all know its not true...

Amandalynn Nora Coetzee - 28 June 2006
Lorelai Charlotte Nortje - 27 January 2010
Decided to start trying for another baby - 08 October 2016

The place where I just let it rip! Mostly about my children and then a bit about me... thestilettomum.wordpress.com/

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121016 by maryka
Replied by maryka on topic Re: Benodig raad asseblief
Sjoe jong - dis darm maar vreeslik erg. Dit is glad nie lekker as die kleuntjies so siek is nie.

Ietsie wat ek die heletyd vir my kleintjie gee is Scot's emolsion. Dit help VREESLIK baie met die imunstelsel. My kleintjie is in 'n kleuterskool en in die afgelope jaar was sy maar nog net 2 keer by die doktor. Ek glo dat die Scot's emolsion help vir dit. Vir die hoes kan jy ADCO Linctopet gee. Dit werk wonderlik vir myne. Of as jy bang is met die borsie kan jy haar physio toe vat. Hulle kry gewoonlik die kleintjie 1 2 3 reg met physio.

Daar is nou baie ma's wat glad nie saam met my gaan stem nie. Maar een keer het my poppie 'n vreeslike bors gehad. Toe het ek vir haar 'n boereraad hoestroop aangemaak. Halwe bottel heuning, halwe bottel Lenon's borsdruppels en halwe bottel lenon's paragora. Meng dit ek gee so elke paar uur vir haar 'n teelepeltjie. Die slym kom dan vreeslik los en dan hoes sy dit uit.

Baie baie sterkte en laar weet hoe dit gaan ! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account