file Afrikaans ladies...please help with the v-jay...

15 years 5 months ago #173804 by Hlise
Ons noem dit haar koekie... :-) en seuntjies het 'n tollie. Sy verstaan die konsep heeltemal. Die ware jakob se naam is effe swaar op die tong. Veral omdat hul nog leer en dit sommer hardop sal sê!

My skoonsus het vir haar dogtertjie genoem dis haar 'Lucky' en my ma het ons geleer dis ons 'Snuifie'. HAHA!! Ek haat dit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173770 by skitterling
Ons noem dit n blommetjie (vir die ouer meisies) en sommer net flossie vir baba.

Ek is nie mal oor koekie nie

Mommy to Micheala, Liam and 2 step daughters.
Living in Ruwais, Abu Dhabi
File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173761 by gloeiwurmpie
he he he....baie snaaks.

Ek het groot geword met "koekie", mar rerig, ek weet nie of al hierdie "beskrywende" (of somtyds nie so beskrywende) naamwoorde 'n goeie of slegte ding is om die korrekte beeld rondom jou geslagsdele te bou nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173756 by sexy~hexy
Sjoe Gloei...dis 'n tawwe een en ek glo baie sal verskillende opinies he. Vir ons seuntjie het ons maar geleer dis sy "tollie". En hy het eendag uit die bloute toe ek staan en aantrek gese "ek sien jou muis" :blink: Wat ons beslis nie vir hom geleer het nie!

Sal nogals interessant wees om te sien wat die mense hierop antwoord...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago - 15 years 5 months ago #173751 by gloeiwurmpie
Help!!! Ek benodig 'n afrikaanse naam vir my klein meisie (23 maande) se "skaamdele/vulva/vagina/daardie area....."

Ek wil haar nie aan die een kant verkeerd leer nie, mens behoort seker die regte terme te gebruik, mar wat noem ek dit? Ek het voorheen net verwys na haar boude.....mar, rerig daai hele area is nie jou boude nie....

Ek wil haar ook nie die idee gee dat daardie deel iets is om oor skaam te wees nie, mar dat dit wel privaat is.

help asb!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account