× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Clomid, PCOS

15 years 10 months ago #133344 by NadiaSteenkamp
Replied by NadiaSteenkamp on topic Re: Clomid, PCOS
Dankie

Sal sodra ek by die huis kom vir my gyni vra of hulle my kan toets daarvoor. Want ek sal regtig eerder glucophage gebruik as fertomid.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #133326 by Andie
Replied by Andie on topic Re: Clomid, PCOS
Ja hy het my gestuur vir klomp bloedtoetse en dit het uitgekom dat ek klein bietjie resistant was.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #133319 by NadiaSteenkamp
Replied by NadiaSteenkamp on topic Re: Clomid, PCOS
Andy,

Ek het uitgevind voor ek op glucophage gesit kan word, moet ek eers "insulin resistant" getoets word!

Is dit wat jou dr met jou gedoen het voor hulle jou op glucophage gesit het?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #133318 by NadiaSteenkamp
Replied by NadiaSteenkamp on topic Re: Clomid, PCOS
Andy,

Ek het uitgevind voor ek op glucophage gesit kan word, moet ek eers "insulin resistant" getoets word!

Is dit wat jou dr met jou gedoen het voor hulle jou op glucophage gesit het?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108857 by Andie
Replied by Andie on topic Re: Clomid, PCOS
Ek's bly jy het weer 'n afspraak by haar om meer inligting te kry.

Persoonlik dink ek hulle het te vroeg die progesteroon toets gedoen. Dis veronderstel om 7 dae na ovulasie gedoen te word en as jy 3 dae terug 'n positiewe OPK gekry het, moes daardie toets eers Saterdag/Sondag gedoen gewees het.

As jy dit kan bekostig (of as jou mediese fonds dit cover) vra miskien vir haar of jy weer Maandag die toets kan herhaal? Dan behoort jy 7/8 dae post-ovulation te wees en sal jy 'n meer akkurate telling kry.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108823 by NadiaSteenkamp
Replied by NadiaSteenkamp on topic Re: Clomid, PCOS
Andy

Ek is by 'n ginekeloog, ek het maandag weer 'n afspraak by haar!Ek neem aan die laparoscopy is om die siste uit te sny! My period is so deurmekaar! So ek kon nie vas stel waneer ek ovuleer nie! En toe word ek mos gediagnoseer met PCOS, toe moet ek gaan vir bloed toetse op dag 21 om te kyk of ek ovuleer, wat toe 'n negatief is. Toe se die sister vir my dat dr stel voor ek gaan vir 'n lataroscopy of sy kan vir my clomid voor skryf. Toe besluit ek, ek maak weer 'n afspraak, want dis nie genoeg inligting vir my nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108806 by Andie
Replied by Andie on topic Re: Clomid, PCOS
Nadia is jy by 'n fertiliteits spesialis, ginekoloog of 'n gewone GP? Verduidelik die dokter vir jou enige van die goed wat hy/sy aanbeveel?

Ek het in Julie gegaan vir 'n laporoscopy. Hulle maak basies 'n klein snytjie in jou naeltjie en een net bokant jou pubic bone sodat en blaas dan jou abdomen op soos 'n ballon sodat hulle kan kyk of alles in orde is met jou baarmoeder en eierstokke. Die hele prosedure neem omtrent 45 minute en jy gaan dieselfde middag nog huis toe. Dis bietjie seer vir omtrent 'n week, maar niks ernstig nie.

Ek kan nog steeds nie verstaan hoekom jou dokter nie eers die siste behandel voordat hy fertiliteitspille voorskryf nie. Of is hulle van plan om die siste uit te sny tydens die laporoskopie.

Jy moet ASSEBLIEF vir jou dokter soveel as moontlik vrae vra en as jy ongemaklik is met enigiets wat hy voorstel of nie verstaan nie, dan moet jy so sê. Dit is baie belangrik dat jy presies weet wat aangaan met jou lyf en al die prosedures/medikasie.

Chart jy? Dit is 'n baie goeie manier om vas te stel of jy wel ovuleer of nie en jy leer jou lyf sommer gougou ken.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account