Sjoe ek weet nou nie meer nie.
Ek is op nordette. Na my pille klaar was kon ek vir 'n week nie nuwe pille kry nie. Maar toe ek dit kry het ek dit dadelik begin drink. dit was 'n week na my periods klaar was. Toe 'n paar dae later het ek begin period pyn kry vir rukke en dan is dit weg Dit hou nou al vir langer as 'n week aan.
Eers het ek gedink ek is dalk swanger want ek het vreeslik moeg begin voel en by tye naar geword en die period pyn. Maar dit sal heeltemal te vroeg wees vir enige simptome! Of om ' toetsie te doen.
Sooo nou reken ek dit is die pille. ???? Dalk is my hormone deurmekaar?
Het enige iemand dalk raad vir wat dit kan wees?