× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

question-circle Female gynae ( Liz Erasmus/ Suretha Laker/ Linette

15 years 8 months ago #153498 by Bona Dea
Dankie Anje vir meer bevestiging.

Strikkie - ja, dit sal die eerste keer by haar wees. Was voorheen by gynae in Somerset-Wes, het 2 jaar terug hierheen getrek. En ek doen die check-ups net so elke 2 jaar siende dat ek 5 screens na mekaar gehad het wat mooi skoon en gesond was.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #153483 by Strik*kie
Dankie Anje, klink my sy is baie baie oulik.

Ilse, is dit jou 1e keer dat jy na haar gaan, by wie was jy eers?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #153481 by Lia
Hey Blessed, ons is by dieselfde gyne.

Strikkels, ek kan ook vouch vir Dr Lizzie, sy is regtig baie oulik en baie chillaxed !! En die ouderdom pla regtig nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #153474 by Bona Dea
Sorry Strikkie dat ek hier inbars, maar het toevallig 'n afspraak by Dr Erasmus in April....

Blessed - lyk asof jy baie van haar gehou het. Het haar ouderdom jou glad nie ongemaklik laat voel nie? Ek wonder maar net, ek was nog altyd net by jonger gynaes.
En nog 'n vraag - is sy pro-natuurlik kraam of hou sy van keisers?

Strikkie - die ontvangsdame het vir my gesê dis tussen R650-R1300 vir die afspraak, hang af wat sy doen. En die praktyk is uitgekontrakteer, so jy moet self eis van die medies af.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #153465 by Strik*kie
Dankie, Blessed. Sjoe, het ontrent lanklaas met jou gechat en Armand is al groot!!!!! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #153443 by Blessed to be Mommy
Hi strikkie..

Ek was by Dr Liz Erasmus!!! BAIE BAIE BAIE BAIE oulik!!!!! Sy is n regte mamma (ouerige dame).. Hulle se mos, met al die grysheid kom al die wysheid hehehe

Ek weet ook dokter Helga De Meulenaar. Sy is ook baie goed. Sy en Dr Liz is in dieselfde gebou by Wilgers hospitaal.

Dr Liz - 012 807 5962
Dr De Meulenaar - 012 807 3415

Sterkte!

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #153412 by Strik*kie
Thx Klippie, het na hulle ook gekyk. Dankie vir die info.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account