× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Ovulasie en AF

15 years 8 months ago #155346 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Re: Ovulasie en AF
SH - dit is nie met mekaar regtig gelink nie. AF daag op wanneer daar nie 'n bevrugte embrio ingeplant is nie. Wanneer die embrio inplant word die HCG hormoon geproduseer wat verhoed dat die corpus lutheum disintegreer en dan sorg dat die progesteroon vlakke hoog bly. Indien die embrio nie ingeplant word nie, is daar geen HCG hormoon nie, progesteroon vlakke val en AF daag op.

Estrogeen is in die follikulêre fase (voor ovulasie) baie hoog en werk in op die follikels waar dit help met die groei daarvan. So indien jou estrogeen laag is of nie in die regte konsentrasies nie, dan sal follikulêre groei nie aangemoedig word nie. Ovulasie is ook afhanklik van 'n ander hormoon - LH - en dus is dit heeltemal moontlik om nie te ovuleer nie, of nie elke maand te ovuleer nie en AF daag nogsteeds elke maand op.

Hoop dit maak dit bietjie duideliker :-)

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155237 by Marinda_C
Replied by Marinda_C on topic Re: Ovulasie en AF
good question SH, I was at the FS today + although i have regular 25/26day af's, he says that he's not convinced that i ovulated this month.
Can ttc'ing be this complicated?

TTC #3 since Jan 2010
Off the pill Nov 09


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155198 by sexy~hexy
Ovulasie en AF was created by sexy~hexy
Ok...ek is bietjie deurmekaar.

Mens ovuleer mos elke maand - supposedly. Indien die eiersel nie bevrug word nie, maak AF haar verskyning.

Verlede jaar het ek 'n sist gehad, maar het elke maand klokslag AF gekry. Gynie het toe gese die sist het veroorsaak dat ek nie ovuleer nie.

Baie dames het al gese dat AF nie opdaag nie, en dis 'n teken dat hulle nie ovuleer nie.

Wel...my deurmekaar - indien AF elke maand opdaag, is dit mos 'n teken dat ek wel ovuleer?? Wat sal dan veroorsaak dat ek nie ovuleer, maar tog menstrueer?? :dry: :blink:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account