Hi almal..
Ek is nuut op die groepie , soek graag raad asb!!
Ek sukkel al 8jr om swanger te raak

was gister by die dokter het n voledige ondersoek gehad hy sonars ens. Hy het vir my gese ek het blasies op my eierstokke en my hormone is deurmekaar het vir my pille gegee wat ek moet drink ek en as ek nie binne 6mnde swanger raak ni moet ek hom kom sien.. Het iemand dalk die selle geval as ek en wat swanger geraak na die pille raad asb mensies..