Hi Riana,
Ek is so vreeslik jammer om te hoor dat julle so sukel en van jou miskrame, Ek hou stuif duim vas dat hierdie cycle joune is

Ek will jou nooi om by die "het enige eimand sukses met vurgbaarheids pille" aan te sluit ek is seker jy sal baie van jou vra daar beantwoord kry en ook hoope onderstuening!!!!
Baie Baby Dust aan jou