× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Hoe kan ek my man se spermtelling verhoog??

11 years 11 months ago #252366 by Tinktinkie
hi!

My man se uroloog het vir hom gese die grootste aanpassing wat hy moet maak is sy lewenstyl. My man rook en drink gelukkig glad nie, maar dr het gese die twee faktore het 'n groot invloed, asook geproseseerde kosse. Oefening is super belangrik, lekker 'weight training' wat testosteroon baie aanhelp. So ons het alle stysel en verwerkte kosse uitgesny, niks uit 'n pakkie nie, en maak seker dat ons organiese in seisoen kos eet. Hy doen elke dag crossfit en soos iemand al genoem het, dra hy nou los onderklere..

My man drink SpermIprove, het die regte kombinasie van sink, foliensuur (wat manlief ook nodig het) en nog ietsie... nie nou seker wat dit is nie. En ons altwee drink sommer Staminogro, dit is 'n fantastiese multivitamien. Manlief gee glad nie om om die pilletjies te sluk nie, want sy bles wat so effe begin het, het sommer mooi dik weer terug gegroei. Ons drink alles nou meer as 'n jr en het nou dit agtergekom, so moenie dink vits en leefstyl bring oornag verandering nie, dit is 'n lang proses in die liggaam...

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252362 by Morgan55
Hi daar

Ek stel ook zinc voor en CoEnzyme Q10, sovel as vitamin C. Ek koop my man se pilletjies sommer by Clicks.

Hoop dit werk vir julle.

Me - 31
DH - 34

[link=http://daisypath.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Hypothyroidism, 1 fallopian tube blocked, possible growth on open tube.
Dec 2014 - Fertomid 50mg. BFN :cry:
Jan 2015 - Fertomid 50mg CD 5 - 9. BFN :cry: :cry:
Only possibility for BFP - IUI or IVF
Feb 2015 - Taking a break.
March 2015 - First IUI (femara 5mg CD 5 - 9; utrogestan 100mg prescribed) - failed. :cry: :cry: :cry:
Taking a break - minimum 6 months

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252331 by wanda
Hi Anzel

EK kan vir jou se die sink help defnitief

Maar as jy kan koop vir hom Vital se Sink want dit het Vit D ook in

Ek kan praat uit ondervinding my man drink Prostate care van dischem en die vital se sink en daar was na 5 maande n verskil in die telling

Hoop dit werk vir julle

Lekker dag

Me - 34
DH - 30

TTC #2 - 8 Years
1 DD - 17 Years
Love my Girl children are worth more than GOLD

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252330 by Betti
Ek kan nie uit ondervinding praat nie, maar het destyds verskriklik baie daaroor opgelees. Sink is ongelooflik goed vir die kwaliteit en kwantiteit van sperms. Kry vir hom 'n lekker sink-aanvulling en maak seker hy eet kos wat lekker ryk aan sink is (Google behoort te help). Mens kan nie "overdose" aan sink nie.

Maak ook seker hy dra los (of geen) onderklere. Testes funksioneer optimaal teen 'n bietjie laer temperatuur as liggaamstemperatuur.

En wees geduldig...jis, weet dit voel nie so as mens iets so graag wil hê nie, maar 4 maande is regtig niks!!

Sterkte!

Betti

DH: Severe male factor
Me: All normal
Unsuccesfully tried for DS 3 yrs before...

Secretly did 1st IUI in December 2014 cycle with 25mg Fertomid Day 3-7 to ensure good quality ovulation and egg(s).

Spontanaeous LH peak (60.1) at CD14; insemination done on CD15. Our miracle blood BFP 29/12/2014 at 12DPO!!!

BETA #1 @12dpo: 114
BETA #2 @17dpo: 1254
Our miracle little boy was born on 28 August 2015

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252322 by AnzelMama12
Hi, dames

Ek weet nie of julle dalk weet nie, maar aangesien lae spermtelling by ons mans die rede is vir baie van ons se onvrugbaarheid, het ek gedink julle het dalk raad.

Ons vermoed die probleem lê by manlief se lae spermtelling. Nou het ek gewonder - Hoe kan ons op 'n natuurlike manier manlief se spermtelling verhoog? Weet iemand??

Sal enige raad waardeer! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account