Hi!
As 'n ovulasie-toetsie positief is, is dit wanneer jou LH-hormoon op sy hoogste van jou siklus is. Jy ovuleer so ongeveer 36 uur NA hierdie piek, so julle kan maar vanaand en more-aand(eintlik verkieslik more-aand om goeie spermpies te verseker) laat waai

Sterkte!