× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart 1 Jaar na Miskraam

11 years 9 months ago #254353 by Tinktinkie
Replied by Tinktinkie on topic 1 Jaar na Miskraam
Hi,

Ek wil nou nie die stem van negatiwiteit wees nie, maar daar is baie gevalle waar paartjies maklik swanger geraak het die eerste keer en dan sukkel later aan. Jul probeer reeds n jr en daarom word jul nou geklasifiseer as infertiel. Jou dr is veronderstel om nou verdere toetse te doen, of tenminste n volle silkus te monitor en jou man te stuur vir n semen analise. Op gronde van die uitslae kan hy aanbevelings maak - soos bv. Vat dit rustig, alles lyk goed.
Jy noem nie jou ouderdom nie, en dit speel ook n baie groot rol. 'N goeie vriendin het binne 5mnde swanger geraak met haar eerste enetjie, ook 'n miskraam gehad 'n jaar terug en nou Des uitgevind dat sy van jongs af endometriose het, en dat haar eerste enetjie 'n absolute wonderwerk is. Ek hoop natuurlik dat dit nie jou geval is nie, maar ek weet hoe emosioneel jare se gesukkel is. Hoe hoop elke maand opbou enhoe dit elke maand in stukke spat.
Baie sterkte, dis is nie maklike padjie nie. Xxx

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #254339 by IreneL
Replied by IreneL on topic 1 Jaar na Miskraam
Hi Liza,

'n Vriendin van my het ook 'n miskraam gehad en wou ook dadelik weer probeer - en toe gebeur niks vir basies twee jaar nie. Hulle het toe besluit om nie meer so daaroor te stres nie en toe gebeur dit net - sy't nou 'n baba seuntjie.

Ek weet dis baie maklik vir my om te se, maar dis waar wat die ander mense hier se, probeer regtig om nie daaroor te "obsess" nie want stres speel wel 'n rol. My dokter het ook vir my gese om drie keer per week te probeer, maar syt ook bygevoeg dat as mens dit TE gereeld doen kan dit die man se sperm verswak - iets wat ek glad nie geweet het nie.

In elke geval, ek het toe haar raad gevolg en was na die eerste maand swanger. Jy en jou man moet net solank albei vitamiene gebruik, en verder net jou dokter se raad volg en kyk wat gebeur!

Sterkte, ek is seker hierdie jaar sal jou jaar wees!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #254330 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic 1 Jaar na Miskraam
Die beste is om te ontspan. Daar is regtig geen ander beter raad nie. Ek en my eerste man het vir maande probeer en niks het gebeur nie. Daar was baie spanning in ons huwelik gewees. Jare later toe het ek en my huidige man baie vinnig swanger geword maar ook n miskraam gehad. Ek was so kwaad gewees. Ek het regtig begin glo moederskap is nie vir my nie, maar ons het so paar maande na die miskraam net besluit om te ontspan en as dit die Here se wil is dan sal ons klein bondeltjie een van die dae he. Vandag het ek sover n baie gesonde swanger skap en is al oor die 14 weke swanger. Ons maak hierdie keer seker dat ek so rustig as moontlik is en nie teveel spanning op my sit nie en is so dankbaar alles met baba is perfek.

Baie sterkte en bid dat die Here jul gou sal seen.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #254328 by DieSwartKat
Replied by DieSwartKat on topic 1 Jaar na Miskraam
Hi Liza,

Ons het in Sept '14 begin probeer, met behulp van 'n paar fertility meds (ek het 'n geskiedenis van PCOS maar niks te dramaties nie).

Ons het die afgelope paar maande hard probeer, maar elke maand 'n BFN gehad. Ek het toe oor Desember swanger geraak en het 'n paar dae terug my BFP gekry.

Dinge wat ons anders hierdie maand gedoen het:
1 -geen ovulasie toetse gedoen (vorige maande elke dag en ook sonars laat doen by gynae)
2 -elke 2de aand "probeer", vanaf dag 8 tot 18
3 -geen rekord gehou van enige simptome (vorige maande elke liewe dag gechart, temperatuur, cervical mucus, toestand van my vel, ens)
4 -seker gemaak ek hou my heupe vir 15min in die lug na elke probeer sessie

Mesien is daar iets wat vir jou ook 'n verskil kan maak, sterkte!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #254327 by LizaGrobler
Vandag weet ek regtig nie of ek moet kla of kwaad wees nie!

Dis vandag 1 jaar na my miskraam. Ek is so emosioneel oor alles!

Ons het dadelik weer probeer maar nog geen sukses.

Gister het ek my gynie gesien en sy raad aan my was om die ovulasie toetse te los. Dit veroorsaak blykbaar te veel spanning vir 'n vrou en dus sal ek nie swanger raak nie (ek moet se ek toets elke maand klokslag en hou ELKE keer asem op vir 'n positiewe ovulasie toets)

Hy het voorgestel dat ons vir 2 maande ten minste 3 maal 'n week moet xxxxx
en dan kyk of ons swanger raak.

Na die twee maande sal hy dan aanvullings gee as dit nodig is.

Ons het reeds 'n seuntjie so ek twyfel nie dat ons nie vrugbaar is nie ek sou net graag dit op die natuurlike manier wou doen!

TTC since Jan 2014 to now
April 2015 - July 2015 Fertomid "Unsuccessful"
August 2015 - Oct 2015 Using Concieve Plus

Taking a break!!

April 2016 -Back on the TTC wagon

July 2016 ovulated 46.8
Oct 2016 Round 1 IVF - Unsuccessful

FET 2017 - 4 Frozen Embryo's

July 2017 - 1st FET Cycle

File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account