Hi Wilme
Ek het Inofolic gebruik vir omtrent 6 weke. Het dit half pad duer een siklus gebruik en met die volgende siklus het ek 'n BFP gekry. Weet nie of dit gehelp het nie, maar het niks verloor deur dit te probeer nie. Sterkte.
Dit is vir vroue met PCOS en insulin resistance aanbeveel, maar help ook met eier kwaliteit. (Results not proven)