Goeie more Dames,
My meisiekind word april 5 ek wil haar volgende jaar by n laerskool inskryf naby my, ons woon tans in Pierre Van Reyneveld, kan iemand n laerskool aan beveel?
Ons het gekyk na Elarduspark laer maar is nie so seker nie.
Enige raad oor skole ek werk in Moreleta park so enige skool in die area wat u kan aanbeveel???