Hi Anida
Eerstens, baie geluk met die geboorte van jou kleintjie, al is dit nou nie onder goeie omstandighede nie.
Ek kan net indink hoe moeilik dit vir jou moet wees, veral as jy hom net 'n sekere tyd van die dag kan gaan sien
Mag ek vra, hoe word hy gevoed? Kan jy express en laat hulle hom so voer? Ek weet nie of jy met die ander geborsvoed het nie maar daai melkies is so so belangrik vir hom om vining uit neonatal uit te kom.
Is jy op fb? As jy wel beplan om te borsvoed, kan ek jou add by 'n baie ondersteunende groep wat jou met die borsvoeding ook kan help. Daar is baie ervare dames daar en as jy bbm het, sal ek jou add op ons groepie ook. Ons almal borsvoed maar niemand sal jou judge nie
PM my maar, ek wil graag hier wees vir jou!