file Hardlywig / maagpyn by 10 maande oue baba

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #49017 by elrike02
Hi, ek het gou hulp nodig! Wat kan ek hom gee? Dit is nou amper middernag in OZ en Luwan skree bloumoord!!!! Hy het vanmiddag 'n doek gehad, maar nie sag soos dit gewoomnlik is nie! Ek dink hy het maagpyn, want hy krul so op as hy skree. Ek het nie medisyne hier wat ek kan gee nie? Het iemand dalk 'n voorstel wat ek kan gee. Sal more oggend apteek toe gaan!

Dankie!
El

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account