heart NAME

12 years 2 weeks ago #252203 by Nunukie
Replied by Nunukie on topic NAME
Dankie Liefie - Ek hou van Dehan ook....
Sal maar die lysie aan ML voorle en dan besluit...

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252200 by liefie
Replied by liefie on topic NAME
Ekt ok gevind seuntjie name is moeilik! :)

paar wat ek van gehou het toe ons gekies het was:

*Sias
*Josua (uitgespreek in Afrikaans)
*Janre
*Janco
*Handre (of Hanre)
*Dehan (dis amper mengsel van jou en jou man se naam)
*Divan

Sterkte jy sal sien iets sal later vassit waarvan julle albei sal hou!

[link=http://lilypie.com] [/link]

File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Nunukie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252198 by APotgieter
Replied by APotgieter on topic NAME
Ja Nunukie dis perfek klink baie mooi en AFRIAANS haha

[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252197 by Nunukie
Replied by Nunukie on topic NAME
Ek hou van Dandre!!!!!

Ek
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252195 by blessedmom
Replied by blessedmom on topic NAME
Jong, ek het net so gesukkel toe ons 'n seuntjie verwag want baie van die seuns name is net nie vir my mooi nie & ek hou glad nie van outydse name en pure boere name nie hahahaha

My opsies vir ons seuntjie was:

Jayden, Liam, Nathan & Caleb

Jayden het altyd vir my bly uitstaan & ek het toe laat my dogtertjie besluit en sy het Jayden gekies B)

Liam is ook vir my mooi. Dit kan of afrikaans uitgespreek word of die engelse weergawe. Ek sou nou weer met die engelse een gegaan het.

Ons van is Cronjè so al 4 sou vir my gewerk het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252194 by APotgieter
Replied by APotgieter on topic NAME
Hi Ilse dis rof ja nee ek is ook nie erg oor Familie name nie
wat van Johandre' inplaas van Johannes
maar sjoe die 2de naam is erg :blink:

Dis moeilik want jy moet kyk laat daar nie iets is in die naam waarmee ander kinders hom gaan spot nie maar iets wat ook sterk is vir n man (want hy gaan nie altyd klein wees nie) .... eish

Ek hou van die volgende ook -
Luwayne
Lyander
Dandre'
Marko
Zayden (klink ook te engels)

[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252192 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic NAME
Ek is ook nogal "blank" met seuntjie-name, maar van die waaraan ek gedink het is Etienne, Xander en Henko. Ek sit ook met 'n lysie meisiename maar as die een 'n seuntjie is gaan dit dalk bietjie moeiliker wees (veral aangesien my man sy oupagrootjie se name wil gee - Johannes Gysbertus - ek kom iets oor!!!)

Ons van is ook erg afrikaans - Roos.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account