heart New M2B

11 years 8 months ago #255803 by IreneL
Replied by IreneL on topic New M2B
Ag ja net solank baba gesond is, al is hulle klein, is alles fine en dan is 'n keiser fine as dit is wat gedoen moet word. Ek het twee vriendinne wie se babas op 34 en 35 weke gebore is, en hoewel babas klein was, was hulle 100% en moes net in hospitaal bly tot hul gewig reg was. So met die moderne tegnologie hoef mens darem nie SO erg te worry daaroor nie.

Op hierdie stadium is ek baie banger vir normaal kraam, ek was nog altyd so. Hoe meer ek lees van al die dinge waarmee mens na die tyd sit as mens normaal gekraam het, hoe minder lus is ek daarvoor, haha. Maar ja, 'n keiser se herstel is effens langer (hoewel dit normaalweg nie regtig 6 weke is nie, my vriendinne wat dit gehad het was bitter gou op die been, een vriendin was binne die eerste week al kwekery toe met baba, ha!)

Maar enige iets kan met beide opsies gebeur, so jy is reg, mens hoop en bid maar dat alles net reg sal verloop met geen komplikasies.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255800 by ritavanrooyen2
Replied by ritavanrooyen2 on topic New M2B
Hi Irene, baie dankie :-)
Ek sal nogal glo dat jy skrikerig is, ek is ook, ek dink omdat dit iets is wat nie in ons beheer is nie. ek sal baie graag normaal wil kraam want ek weet nie so lekker van daai 6 weke recovery ding na n keiser nie lol ek het al n blinde derm operasie gehad en ja ek like nie van operasies nie hehehehehe. maar wat ook al die beste en veiligste is vir baba en vir jouself. wel my dokter het maandag vir my gese as ons nog kan loop tot na 34 weke is my kanse groter om normaal te kan kraam ander sal dit baie moontlik n keiser wees.
Dit is maar in die Here se hande jong, so ek probeer rustig wees daaroor en net elke oomblik geniet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255705 by IreneL
Replied by IreneL on topic New M2B
Dis goeie nuus Rita! Mooi naam ook :)

Ja sien uit na die 20ste, sal graag wil weet wat gaan vir wat. Ek is baie bang vir normaal kraam, maar ook vir keiser (haha) so ek wil graag weet wat die plan van aksie is sodat ek myself daarop kan voorberei.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255703 by ritavanrooyen2
Replied by ritavanrooyen2 on topic New M2B
Hi, Irene,

Hoe gaan dit? jy tel seker die daggies af na die 20ste toe?
Ek was weer vandag vir n scan by dr Lindeque en die doplers lyk baie beter, Sylvia-marie is nou al 967g en ons loof die Here vir als wat hy vir ons doen.

groete
R

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255224 by DLJones
Replied by DLJones on topic New M2B
Hi My Name is Diane

I am a new Mommy of 5 weeks and I am planning on having my baby at Lenmed Shifa PVT Hospital, has any one used them recently?
Also i have to use a in-house Doctor can anyone recommend a Doctor to me? I have been told Dr Naseera Mohammed is very good?

Other then that I have no clue about when the first doctors appointment should be and how this all works. Need all the help I can Get

xoxo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255221 by IreneL
Replied by IreneL on topic New M2B
Dankie vir die terugvoer! Ek is nogal spyt my afspraak is eers 20 Feb, sou vroeer wou weet wat die stand van sake is, maar nou ja!

Gaan jy steeds definitief 'n keiser kry?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255173 by ritavanrooyen2
Replied by ritavanrooyen2 on topic New M2B
hi daar,
die is baie goed dat jou baba gewig aan gesit het :-) .
huidiglik gaan ek weekliks vir die Doppler scans, gaan juis weer more vir n opvolg by Dr Farrel.
met verlede week se scan by dr Lindeque het kleinsus mooi gewig opgetel so ons is baie dankbaar en ons glo en vertrou more se scan gaan wys dat sy nog steeds optel. die dokters sal slegs die keiser doen waneer die toetse wys sy ontwikkel nie meer nie of as sy in stress in gaan.
baie baba's is maar net klein, ek weet dit is BAIE scary, hou jouself so rustig moontlik (makliker gese as gedaan party dae) en sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account