heart Hier is ek weer...

10 years 7 months ago #244226 by sexy~hexy
Replied by sexy~hexy on topic Hier is ek weer...
Hi adore :)

Dis darem net te snaaks hoe baie redtape daar is. Daagliks word dit half in ons kele afgedruk hoe baie kinders het 'n huis nodig, maar soos jy nou noem, jy het klaar kinders, nou is dit sommer 'n disadvantage. Mense wat hulle eie reels opmaak...ek weet op die ou einde van die dag is die kind eerste prioriteit, maar so iets moet nie in die pad staan om vir 'n kind 'n huis te kan gee nie.

Ek het ook 'n seuntjie, hy word nou 7. So ja, dis maar wat ek oorweeg...hubby koop nog nie so lekker in nie. Maar soos ek se, daar moet nog baie water in die see loop en gebede :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 7 months ago #244184 by adoremykidz
Replied by adoremykidz on topic Hier is ek weer...
My journey het ook sopas begin, myne is baie baie korter as al die ander mense s'n. Al die adoption forums is gemik op mense met fertiliteit probleme, en vir wie aanneming die laaste struikelblok is...vir my is dit die eerste. Ek het my hele lewe lank al die begeerte om aan te neem, iets wat ek nie kan verduidelik nie maar net altyd geweet het dis my destiny. Ek het wel 2 biologiese kinders van my eie, maar hulle is nou uit die hand uit (hulle was effens onbeplan) en nou is ons reg om die gesin verder te bou. Dit lyk my dit gaan 'n groter struikelblok wees as wat ek verwag het, die feit dat ons reeds kinders is blykbaar 'n disadvantage :-(
In elke geval, ek het op hierdie site nogal baie inligting gekry. www.childwelfare.co.za/adoptions.html Ek het hulle ook gekontak (my 3de opsie) so wag nou vir hopenlik goeie nuus.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 7 months ago #244178 by sexy~hexy
Replied by sexy~hexy on topic Hier is ek weer...
Hi adore

Vertel bietjie meer van jou journey...ek dink nog net aan dit...so dalk kan ons mekaar lekker aanmoedig en by mekaar leer :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 7 months ago #244167 by adoremykidz
Replied by adoremykidz on topic Hier is ek weer...
Lyk my hier is ek in goeie geselskap, my journey into adoption begin sopas en kry maar min support online :-(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 7 months ago #244112 by sexy~hexy
Replied by sexy~hexy on topic Hier is ek weer...
Moes nou eers mooi dink hehe, is reg, jy weet mos ek is net daar ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 7 months ago #244111 by Goggatjies
Replied by Goggatjies on topic Hier is ek weer...
Hi vriendin.
Ek is bly om jou hier te sien.
Sterkte met die pad wat jy wil loop.
Sal Maandag met jou op skype gesels.

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 7 months ago #244106 by sexy~hexy
Hier is ek weer... was created by sexy~hexy
Hi almal...

Sjoe, ek kan nie glo ek tik weer hier nie...die wat my nog kan onthou...HALLO :)

Ek was lank deel van Moomie, wonderlike mense ontmoet, hier en selfs in regte lewe. So baie gedeel, so baie geleer, maar na my hartseer het my Moomie seisoen tot 'n einde gekom.

En ja, hier is ek weer! En jip, op die Adoption subject.

Dis nogsteeds net ek en DH en ons seuntjie, dis nou al 3 jaar na ons verlies, en nog niks.

So ja, my hart brand maar nog altyd vir nog 'n baba...en het ek ook al begin lees oor aanneming.

Is hier enige nuwe/ou lede wat onlangs deur die proses is? Ek wil graag one on one gesels, soms voel al die websites en inligting net te oorweldigend.

Wag om van julle te hoor :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account