heart Hier is ek weer...

11 years 3 months ago #245682 by adoremykidz
Replied by adoremykidz on topic Hier is ek weer...
Ons gebruik Marietjie by die CMR (Christelike Maatskapilike Raad) Noord, in Pretoria. Baie vriendelik en effektief. En vinnig. Die 'ad hoc' (sover my kennis strek) beteken maar net dat ons op die lys kom vir enige plasings sodra 'n baby wettiglik aanneembaar raak?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #245675 by sexy~hexy
Replied by sexy~hexy on topic Hier is ek weer...
Werk julle deur ProCare? Hoe werk ad hoc plasing? Ek soek details!!!! hehehe

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #245633 by adoremykidz
Replied by adoremykidz on topic Hier is ek weer...
Hi weer!
Ja die wiele is aan die rol. Ons huis besoek is volgende week Donderdag, en daarna kan ons beskikbaar gemaak word vir ad hoc plasing! Baba kamer is al in wording en die opgewondheid loop HOOG!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #245629 by sexy~hexy
Replied by sexy~hexy on topic Hier is ek weer...
Hi adore :)

Het jy al 'n update????? Ek het lanklaas hier ingeloer toe wonder ek nogals...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #244434 by adoremykidz
Replied by adoremykidz on topic Hier is ek weer...
Ek was boos!! Dit is belaglik. Maar ek bly vir myself se dit was net 2 uitgesonderde gevalle, en dit het deur staats welfare gegaan. Punt bly staan, sulke mense moet nie in welsynwerk wees nie :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #244431 by sexy~hexy
Replied by sexy~hexy on topic Hier is ek weer...
Hi adore!

Het jy toe gisteraand Carte Blanche gekyk? Ek het nou net die insetsel gekyk, en my bloed kook sommer. Ek wens hulle het meer in diepte die red tape bespreek, ek dink hulle het net die punt van die ysberg aangeraak!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #244340 by adoremykidz
Replied by adoremykidz on topic Hier is ek weer...
Dit het my ook n ruk gevat om manlief te oorreed. Ons het ons eerste afspraak gemaak oor n week en n half ! So opgewonde. Maar ek sien Carte Blanche het Sondag n insetesel oor aanneming en die red tape daaromtrent?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account