- Posts: 3
- Thank you received: 0
Please Log in or Create an account to join the conversation.

Jy het dit absoluut perfek verduidelik! 'n Vrou moet deur "labour" gaan voordat enige dokter 100% seker kan wees of daar 'n probleem is of nie.....Hasie. wrote: Jou bekken bene vorm 'n joint, die hormoon relaxin wat gedurende swangerskap afgeskei word laat toe dat jou ligamente wat die bene aan mekaar hou ontspan en kan rek. Niemand kan vooraf bepaal hoe groot jou bekken kan oopmaak nie want niemand kan regtig weet hoe ver jou ligamente kan rek nie!!! So selfs die scan kan jou nie 'n 100% indikasie gee nie. En verskillende geboorte posisies kan jou ook help om die bekken opening te vergroot, terwyl gynies jou meestal op jou rug dwing, waar die opening met 30% verklein!!!