question-circle bekken en eisbene???

14 years 1 month ago #227754 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: bekken en eisbene???
Savanna-Leigh, ek dink jy moet 'n tweede opinie kry, vat jou scan saam en gaan na 'n midwife toe. Waar woon jy, miskien kan iemand hier vir jou iemand voorstel in jou area. Moenie net die storie glo sonder om 'n 2de opinie te kry nie.

Jou bekken bene vorm 'n joint, die hormoon relaxin wat gedurende swangerskap afgeskei word laat toe dat jou ligamente wat die bene aan mekaar hou ontspan en kan rek. Niemand kan vooraf bepaal hoe groot jou bekken kan oopmaak nie want niemand kan regtig weet hoe ver jou ligamente kan rek nie!!! So selfs die scan kan jou nie 'n 100% indikasie gee nie. En verskillende geboorte posisies kan jou ook help om die bekken opening te vergroot, terwyl gynies jou meestal op jou rug dwing, waar die opening met 30% verklein!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #227734 by Nicolette
Replied by Nicolette on topic Re: bekken en eisbene???
I definitiely second the suggestion that you should go for a second opinion. It is very important that you trust your gynae - and it is never too late to find a new one.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #227729 by Savannah-Leigh
baie dankie julle. ek was onder die indruk bekken en ysbene is dieselfde ding. my ma het ook geboorte gegee aan 4.5kg baba (my broer). hy het my vir die pelvimetry scan gestuur en dit wys my 'uitlaat' is net 80° en moet blykbaar 90° wees maar ek verstaan nogsteeds nie. ek wil nie graag 'n keiser hê nie. hy verduidelik toe aan my dat my 'bekken' driehoekig loop en dat baba se kop daar gaan vassit. met my 4d scan gister het die dame vir my gesê baba is klaar 'engaged' ek verstaan dit dat die koppie al in posisie is??? ek is nou 34 weke donderdag. ek het nie nou al die besonderhede oor haar grote by my nie, sal later kyk en van die huis af online kom. baie dankie vir julle raad. ek en my ma is nie baie gelukkig met die dok se besluit nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #227725 by Nicolette
Replied by Nicolette on topic Re: bekken en eisbene???
Hi Savannah-Leigh. Ek kan Afrikaans praat maar het geen benul what een van daai woorde beteken nie. En nou gaan ek oorslaan na Engels... I am interested to hear what other moomies say - so that we can discuss your dilemma. Under normal circumstances, the only way to know if you are too small to deliver your baby naturally is by trial of labour. However we need to know how your "bekken" is involved. I wqill keep an eye out for other responses. How far along are you?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #227724 by blessedmom
Replied by blessedmom on topic Re: bekken en eisbene???
Ek sal definitief vir 'n 2de opinie gaan want hulle kan ook 'n volle scan doen om te sien of jy wel te klein is daaronder.

Lees bietjie hierdie artikel :

www.bellybelly.com.au/birth/small-pelvis-big-baby-cpd

En hierdie verduidelik 'n bietjie die funksie van die ysbene........Dis nou net in engels :-)

Ischium: The ischium is one of the three bones that form the bony pelvis. There is one pair of L-shaped ischium bones in the lowest portion of the bony pelvis. The ischium is fused in adults with the pubis and the ilium. The functions of the ischium include forming a portion of the acetabulum and hip joint, providing protection to some organs of the urinary system and the reproductive system, and bearing the weight of the upper body when sitting.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #227723 by blessedmom
Replied by blessedmom on topic Re: bekken en eisbene???
Hi Savannah-Leigh

Eerstens, hoe ver is jy nou in jou swangerskap & hoe groot is baba nou?

Dit maak my vies as gynaes sulke goed begin kwyt raak. 'n Vrou is gemaak om normaal geboorte te gaan gee. In die ou dae was daar nie sonars nie & vrouens het nie 'n clue gehad hoe groot die baba was nie & meeste van hulle het normaal gegee ongeag die grootte van die baba.

Ja, ek weet daar is baie gevalle wat verhoed dat 'n vrou normaal kan gee maar baie voedvroue sal saamstem dat as alles gesondheidswys reg is met jou & jou placenta nie die uitgang toemaak nie & dat baba reg lê, jy tot op die einde moet & kan probeer om normaal te gee.

My man het 4.5kg geweeg met geboorte & my skoonma was 'n klein vroutjie gewees & sy het hom daar uitgekry :-)

Jou bekken(pelvis) bestaan uit die heupbene en vorm saam met die sakrum en koksiks die bekken of pelvis. Elke heupbeen bestaan uit 'n groot ilium - die been wat 'n mens voel as jou hande op jou heupe rus. Die iskium of ysbeen waarop 'n mens sit, en die pubis of skaambeen. Die iliosakrale gewrig verbind die heupbeen met die sakrum, en die twee iskiums(ysbene) en pubes is aan mekaar vas by die pubiese simfise.

Hoop dit antwoord jou vraag!! Ek weet dit klink seker nou baie foreign met al die terms :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #227722 by Antz08
Replied by Antz08 on topic Re: bekken en eisbene???
Hi there

Sorry for my English reply...

i unfortunately dont know the difference but the same thing happened to a friend and she actually went for a full body scan to determine if her opening is really too small!!

Hope you come right!! Please keep us updated...

Me: 33
DH: 34
Married: September 2009 - 5 glorious years with my best friend!

First Darling Daughter: July 2010
Second Darling Daughter: January 2013

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account