file Blighted ovum

15 years 2 months ago #207107 by belaine
Replied by belaine on topic Re: Blighted ovum
hi Jammer om te hoor van jou niggie gee vir haar drukkie van my af? Was dit haar eerste swangerskap? My dr het vir my gese dat dit een uit 5 swangerskappe is wat so iets mee gebeur.

Ek is bly om te hoor dat dit so goed met jou gaan ek kan nie meer wag nie ek hoop wanneer jou prinsessie kom dat ek vir jou kan se ek is swanger.

Ek drink spasmend vir die menstruasie pyn op die oomblik want ek het dit erg ek probeer uithou met die pyn voor ek iets drink maar dit is moeilik as jy werk, maar hierdie is regtig een van daai maande!!

Pas jou op!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #207028 by Lizel
Replied by Lizel on topic Re: Blighted ovum
Hi, gaan goed dankie en met jou? Sjoe is bly jou siklus het begin en jy hoef nie pille te gebruik nie. Ja die eerste 2 kere was nogals seer gewees. Ek het altyd n moeilike maand en dan n makliker maand gehad met my period saam.

My due date is die 11 Desember, en dis weer n dogtertjie ;) Ek het n gevoel sy gaan in November kom. Kan nie meer wag nie. Was vanoggend my dr alles lyk goed sy is nou 1.2kg maar le voete eerste :laugh: Baie dankie ek is die keer baie positief.

Ek hoop julle word gou swanger. My niggie is ook verlede week met n blighted ovum gediagnoseer, dink dit word nou n meer algemene ding

Lekker daggie :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #206965 by belaine
Replied by belaine on topic Re: Blighted ovum
Hi Lizel hoe gaan dit? Ek het my period gekry die dokter wou my op cilest kry maar nou dat my menstruasie hieris gaan ek dit nie gebruik nie maar gaan wag vir nog 'n siklus voor ons weer probeer. Was jo eerste menstruasie ook erg gewees? Sjoe ke het gisteraand baie pyne gehad en 'n verskriklike groot klont ek het my boeglam geskrik.

Waneer is jou datum? Is dit seuntjie of dogtertjie? Ek glo en vertou als gaan goed en dat mamma en baba nog baie gesond is!!

Pas jou op hoop om gou weer te gesels!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #206058 by belaine
Replied by belaine on topic Re: Blighted ovum
Ek het die ginekoloog gebel hy se als is nog noermaal, gaan my op behandeling sit vir maand, om my siklus weer op track te kry. Ek het nog nie weer bloeding gehad nie het gehoop dat Woensdag s'n 'n teken was van my menstruasie maar het net bietjie gehad en toe glad niks weer nie. Iemand het my gebel en gaan 'n kot vir my kom aflaai, Ek het lekker met my vriendin se baba gespeel ek sou more 12weke wees en ek mis dit om swanger te wees.....

I've phoned the gynea he said everything is fine and normal, My hormones is just confused he is putting me on treatment for a month just to get everything back on track so I hope to get my period next month and then normal one november so I think we will be trying again Dec. Luckily time flies and we are busy at the moment, cant wait to be pregnant again....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #205366 by Lizel
Replied by Lizel on topic Re: Blighted ovum
Belaine, Ons het gewag om die familie te vertel, ek wou graag net eers n hartkloppie sien. Ek is nou nog bang en elke dag wat ek n stappie nader aan die geboorte kom is ek dankbaar voor. Baie dankie ek glo hierdie een gaan goed afloop. Sjoe ek kan nie onthou nie maar gewoonlik weer so maand dan kry mens jou gewone period. n Blighted ovum is better as n miskraam se my dr, dit wys net dat daar niks fout is met jou liggaam nie en dit was maar net n lee sperm of eiersel. Jy behoort vinnig na die skraap swanger te word. Het my 3 maande geneem

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #205340 by belaine
Replied by belaine on topic Re: Blighted ovum
Nicolette, English is fine thank you so much, I'm feeling much better it's so nice to talk freely here, you're like friends that help so much!
I haven't had pain or any bleeding since Saturday, how long after a d&c is your normal period due to start?? I've Google blighted ovum and it was very interesting can't wait to be pregnant again. you that are pregnant again how did you handle it was it scary did you wait this time until everything its OK before you tell the family and friends, Are you scared is much of the enjoyment gone if you had a blighted ovum or misscarrage,
Thanks for all the nice wishes and advice!!
Lizel baie dankie sterkte vir jou ek glo en vertrou dat hierdie 'n baie gesonde swangerskap sal wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #205306 by Lizel
Replied by Lizel on topic Re: Blighted ovum
Hi Belaine

Ek het Desember dieselfde situasie gehad. Ek was 10 weke swanger en toe ons by die dr kom was daar net n vrugsakkie, en geen hartkloppie. Ons het baie bloedtoetse gedoen my bloedtelling het opgetel maar nie met baie nie. Was toe weer vir n sonar en daar was weer nie n hartkloppie nie.

Ek is toe geskraap, het bietjie pyn en amper glad nie bloeding gehad nie. Dr het my verduidelik dat n blighted ovum gebeur wanneer n lee eier of sperm sel saam vorm. Ek het presies soos jy gevoel, ek het verlede jaar Aug n Miskraam gehad en toe n blighted ovum en vandag is ek weer swanger. Praat met iemand en miskien moet jy net by n dr uitkom want die baie bloeding en pyne klink nie vir my reg nie.

Baie sterkte en ek hoop alles werk vir julle uit. Jy kan Info Folic Saches drink om jou eierselle te verbeter, het vir my gehelp

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account