file March 2014 Mommies

12 years 5 months ago #248762 by Cathysg
Replied by Cathysg on topic March 2014 Mommies
Hey Slee, where do you live?

I'm in Cape Town and not enjoying this change of weather - not a winter person :unsure:

My DD has a cold as well now and sounds so snotty. It's horrible, don't know what I can do for her. I don't want to rush off to the doctor as I know they can't really give her anything as she's only 6 weeks old and doctors fees are so expensive! Always feel so ripped off when I go to the doctors.

Anyone else have March babies?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248467 by slee
Replied by slee on topic March 2014 Mommies
Hi ladies. My name is Slee I recently joined the forum:-). I am a March Mommy as well, my daughter was born on the 04 of March via c section. She is 7 weeks now. I also have a 6 year old son.
Looking foward to chatting to all the March mommies.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248371 by Cathysg
Replied by Cathysg on topic March 2014 Mommies
Hi ladies

I was due April 2014 but my precious girl arrived 25th March via c section. I love her to bits.
I must admit I'm struggling a bit with the loneliness during the day - I forgot how quiet it can be. The sleepless nights are also not fun but keep telling myself it's not forever.

How is everyone else coping?

I have a 7 year old son so this is almost like I'm a first time mom again. All coming back to me...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242702 by Belinda3958
Replied by Belinda3958 on topic March 2014 Mommies
Hi almal.....


Sjoe ek was so lanklaas hier dat ek skoon my password vergeet het hehehe....

Welkom aan die nuwe mammas!

Santie hoe gaan dit met die trek? Julle seker kla getrek en in gesettle??

Daar het so baie gebeur die laaste ruk! Ons het intussen van dr verander en sien nou net ons ginekeloog in Pietersburg. Was die 25ste Sept by my ginekeloog en baba is baie gesond! Ennnnnn ons kon die geslag so duidelik soos dag lig sien. Tyd vir ons om vir n derde keer pienk goedjies bymekaar te maak. Eks half verlig dis nog n dogtertjie want ek was so bang ek weet nie wat om te doen met als as dit n seuntjie was nie. Darm weet ons 100% dis n dogtertjie want het sommer vir n 4D scan ook gegaan. Het amper op my rug geval toe ek hoor hoe goedkoop die 3D en 4D scans geword het. Ek gaan by n dame in Pietersburg wat dit privaat doen en sy vra R200-00 vir n half uur en dan kry jy n dvd met BAIE fotos en videos op. Ons het besluit om sommer elke keer te gaan as ons gaan vir ons ginekeloog afspraak. Is ons laaste baba en gaan nie weer die kans kry om dit te beleef nie!

Verder is dit vir my scary hoe vinnig die maag groei!!! Ek en my man praat so dat dit net soos nou die dag voel toe ons so gestress en gebid het dat ons net deur die eerste 12 weke kom. En nou is ons amper half pad! Wel ons is al half pad want ek sal voor my due date ingaan vir my keiser. Sover lyk dit of ek die 21ste Feb ingaan maar ja dis n ander storie om oor te stress!

Ons gaan die 29ste Okt weer ginekeloog toe vir ons check-up en het die keer vir my n lysie gemaak oor als wat ek wil weet. My man lag net en se ons moet maar 2 afsprake maak want een gaan nie lank genoeg wees nie. Darm nie rerig so erg nie hehehe! Kan dink hoekom ek so worry oor die keiser nie want dit is tog my 3de een.

Anders gaan dit goed met als een kan nie wag vir einde nov nie. Ons gaan Pretoria toe om die groot baby shopping te doen voor die xmas rush begin en voor die pens te groot en ongemaklik is om so rond te loop.

Maar laat ek kla kry! Het vir my en manlief n romantiese naweek gereel by n Game Lodge en het nog paar goedjies om te doen voor ek die kidies by die skool moet gaan haal en hul gaan aflaai by my vriendin.

Hoop al jul dames het n geseende naweek

Groete
B

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242663 by MommyMe
Replied by MommyMe on topic March 2014 Mommies
Hi amal

Ek is tans 11w4d maar verwag 'n tweeling. So verwagte datum (op 36 weke) is 21 Maart.

Dit is wel my eerste swangerskap en ons gaan die 14de Oktober vir die volgende sonar.

Ek is van Kaapstad en moet ook nou ons 13weke sonar by Kingsbury Hospitaal laat doen omrede hulle meer kan sien en bepaal. Ons is ook nog nie seker of dit identies of nie is nie en of dit 'n hoë risiko is nie,so baie antwoorde wat wag op 14 Oktober. solank hulle gesond is en mooi groei is ek tevrede.

Lekker dag almal

:)

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #242322 by Lelie
Replied by Lelie on topic March 2014 Mommies
Hello almal.

Ek was vandag by my Gynie, eks 11 weke en 4 dae swanger met my 3de een. My seun word Nov 3 jaar oud en my dogter is nou amper 19 maande.

Hierdie swangerskap is nogal bietjie onverwags, ons het eens vir volgende jaar die tyd beplan, maar ag dis nie so erg nie, wys net dat die Here vir ons vroeër n kind wou gee.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241153 by Santie
Replied by Santie on topic Re: March 2014 Mommies
Hello B)

Sjoe Belinda ek is so nuskierig om te hoor wat die dr gese het. Ek sukkel ook nog so verskriklik met die hoofpyne, en word deesdae sommer in die middel van die aand wakker met 'n hengse hoofpyn.

Ek is so besig met al die relings vir die trek en om in te pak dat ek partykeer vergeet om gou te kom inloer. Wens so die trek is al verby... :headbang:

Ek gaan sien eers die dr die 28ste die komende woensdag. Kan nie meer wag nie, maar is ook maar bang iets is fout. Alhoewel hoe ek voel se vir my alles is reg met die kleintjie. Ek voel deesdae swanger en oor moeg.

Ek hoop dit gaan goed met almal en en dat almal 'n wonderlike vrydag sal he... :)

Santie B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account