Christelle- Shame poor Zani its horrible when they are sick!!!!
Yoza - glad to hear all went well. Yes we do need to arrange a mornign for all moms to get together. Maybe end March and we can go to bugz world or something.
Christelle - Lorelai hanteer dit nie bje goed nie, die tanrums en sy huil klok slag saans vanaf half 7 vir haar pa (voor ons getrek het, was ons saans by my ma tot hannes ons kom haal het half 7 so nou is sy gewoond aan die feit dat hy daai tyd al daar is.) Dis hoekom ek haar moet speen van haar pa op die stadium want dit kan nie 24/7 so gaan nie. Amandalynn is net te bly om weer by haar ouma te bly (sy sien hulle mos eintlikas haar ma en pa

) Maar het nou al gesit en met haar gepraat oor dit alles Hannes wil he sy moet ook naweke saam kuier maar Amandalynn se sy wil nie oorslaap nie, maar die keuse is haarne.
Ek moet Woensdag in hof toe gaan om die aansoek te gaan ingee vir die parental rights en responsibilities kontrak so dan vat dit gewoonlik 3 -4 weke en dan ook my onderhoud goes ingee. het n moomie mom wat my help met my papier werk. maar die werk help ook bje. te plus of working for a law firm