file Jan & Feb 2010 Mommies

15 years 9 months ago #150970 by Enchanted Pixels
The floors are those old wooden blocks, so the pee pee is soaked into it :( Dit het in die hout ingetrek. Kat het deur die nag by die oop venster ingekom...

Seems like I would just have to live with the smell for the time being. I washed the floors 3 times already... planning on washing it again and maybe get some scented candles.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #150959 by Stilettomum
Ep - you are forgiven - you get rid off the smell by mixing, handy andy, washing powder and vansih into a paste, put the carpet outside scrub it in leave it in the sun for 30mmin (but dont let it dry) rinse with a broom and water, leave it outside on the line for 2 to 3 days so it can bake in the sun, it will take the smell out. Im a cat person so I know. put it out in the rain even so it can rinse and dry. the longer it lies the harder it is to get the smell out. Can i ask what he lied about? I would kill the freaking lanlord .. f u c k

If you need a break hop on a plane and come visit me dammit.

Northern Suburbs, Cape Town

Im a halfday working mom of 2 wonderful little girls, most days I just smile and nod and pretend that I know what I'm doing as a parent, but we all know its not true...

Amandalynn Nora Coetzee - 28 June 2006
Lorelai Charlotte Nortje - 27 January 2010
Decided to start trying for another baby - 08 October 2016

The place where I just let it rip! Mostly about my children and then a bit about me... thestilettomum.wordpress.com/

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #150953 by Stilettomum
I dont think the dummy needs to be made bigger, I know kids who stayed on the nr1 dummy until they went off the dummy.

Ep daar is pics of facebook, sal probeer om vanaand te neem.

Juno - yeah for Liam told you that you were stressing to much. How does it feel?

Northern Suburbs, Cape Town

Im a halfday working mom of 2 wonderful little girls, most days I just smile and nod and pretend that I know what I'm doing as a parent, but we all know its not true...

Amandalynn Nora Coetzee - 28 June 2006
Lorelai Charlotte Nortje - 27 January 2010
Decided to start trying for another baby - 08 October 2016

The place where I just let it rip! Mostly about my children and then a bit about me... thestilettomum.wordpress.com/

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #150932 by nixie
aai tog ek en manlief sit ook in n huur probleem ons wou ook n offer op ons bestaande huis waarin ons bly in sit maar ons bly nou van september af in die huis. dis een van daardie wat stunning van buite af lyk maar hoe langer jy daar bly hoe meer foute is daar. ek sit met n groen swembad wat bly lyk, krag wat bly trip as dit reen, daklekke, gebreekte hek motor.... wasbak in die kombuis se kas begin inmekaar in val .... dak lekke in ons buite kamer waar al die tuin gereedskap staan. ons bly kla en kla maar niks gebeur nie. ons gaan vandag of more n saak by die rental triburial oopmaak.... basies veg hulle vir huurders soos ons en veral as dit by repairs kom gee die triburial jou afslag op jou huur todat die einenaar die huis fix. een van my vriendinne het vir 8 maande verniet gebly oordat die einaar van die huis lekke hardkoppig was. eks so moeg vir mense wat jou vir n ride vat ek kan skree. so almal onthou van die rental triburial hulle veg vir ons and it is FREE OF CHARGE!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #150904 by Enchanted Pixels
Eerlikwaar ek weet nie wat doen hy met die huurgeld nie. Ons het al reeds verbeterings aangebring net om die plek leefbaar te maak en niks vergoeding gevra daarvoor nie, en die eienaar het prontuit erken hy het nie geld om die dinge reg te maak wat reggemaak moet word nie. Soos ons geldjies het maak ons maar reg en nou dit. Ons was nie bewus van die probleem tot gister toe nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #150878 by Juanita
EP ek dink nie dit hang meer af van die eienaar nie. Ek stel voor julle gaan na die bank toe en bied hulle 'n offer aan. Ek weet my vriendin'le was in presies dieselfde situasie. Die bank het die huis teruggeneem en voor hulle hom op auction kon sit het hulle die bank 'n offer gemaak en so toe die huis vir baie minder gekoop as wat die eienaar wou gehad het. As die bank se prys te hoog is kan julle altyd wag tot hy op veiling gaan en hom dan so koop.

Weet nie van al die details nie, maar dis dalk die moeite werd om uit te vind! Anyway, hoekom betaal hy nie die paaiement oor aan die bank wat julle hom elke maand betaal nie? Al is dit minder as sy verband?? Ek kan net dink wat is al die agterstallige gelde, en rentes!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #150827 by Enchanted Pixels
Juanita, di ehuis het leeg gestaan vir ongever 6 maande voor ons hier ingetrek het en was baie verwaarloos. Volgens die summons het hulle Maart verlede jaar vir di elaaste keer 'n betaling gedoen op die huis. Die plek is in die mark maar hulle kry nie di eplek verkoop nie, nou ons plan was om teen die einde van die jaar 'n offer in te sit, maar nou lyk dit nie of hulle die plek nog so lank gaan he nie. My swaer kan dalk nou 'n offer insit maar die eienaar is vol strooi en wil nie sy prys laat daal nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account