SJOE but you girls chat! LOL
Lizel
HEHE, nee die huis staan leeg, daar is nie mense in nie. EN daai honde is my ander kids.. LOL, mamma se trots jong. Die twee langhaar worse is die seuns, en die twee korthaar worsies is die dogtertjies. LOL
Ook nog in Kempton jong, ek het verkies om eerder in Kempton te bly, alles is so lekker naby, en ek bly lekker daar. Ons gaan net in Bonearo Park bly, skuins agter die lughawe..
Ja die huis het gevestige tuin, maar ek gaan omtrent 90% van die goed uithaal.
Deja
Nee ons het nie ingetrek nie, maar die huis staan leeg, die eienaars bly nou in Marble Hall, daar was huurders in die plek, maar hulle het in die nag weggeloop, so nou is die huis leeg, en ons het die sleutel. Ek het die naweek bietjie van die bome gaan trim daar... En toe maak ek dit sommer n lekker piekniek, hubby het gewerk, so ek, woefe en Tyren het gaan piekniek daarso.....
Claire
AWWWWW lol, did you breasfed that he calls you that ? LOL, I suppose it is better than cow ? (My bosses wife breastfed her LG, and she used to call herself "DIE KOEI", WAHAHA, SO when Leney learned to talk, she would call her mammie "KOEI KOEI KOEI", it was tooooo funny!!!!!
MArilu
Ai jong ek en jy is in dieselle bootjie, ek dink Tyren se tande pla vreeslik, ek wil vanaand weer van die apteek se mengsel maak, en dit gebruik, want dit werk beslis.....
Charlene en Pat
I LOVE THE TICKERS
Deja
hoe vorder jou dieet jong ?????? Ek is op my tweede dag van WEighless, en ek moet se vanfdag is beter as gister.
Guys, Tyren has this new thing, whenever I put a denim or tracksuit pants on for him, he would check me out, pull it off, step on it, and take it off, and laugh at me. ARGFH, YES it is cute, BUT, man how do I keep those pants on ??? IT this isn't bad enough, he also hates shoes, and if I just put socks on he also takes it off!!!
ARFH
OK SO WHO WANNA SEE WHAT TYRENS new bedroom will look like ?