file July 2009 Moms

16 years 7 months ago #214 by skitterling
Solank hy gesond is en gelukkig is dink ek nie jy doen iets verkeerd nie. As hy wil loop moet hy, want hy weet wanneer hy reg is. En hy gaan val en seerkry net soos alle ander kinders (jy sal dit nie kan verhoed nie)

Marijke mens moet soms hulle erens los, maar oor ek borsvoed sukkel ek baie en dus word sy oral saam gevat.....sy is alewig die middelpunt van aandag, hehe

Mommy to Micheala, Liam and 2 step daughters.
Living in Ruwais, Abu Dhabi
File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #212 by TAT
Replied by TAT on topic Re:July 2009 Moms-testing
SIEN, ek sê ook so, ek spoil my kind VREESLIK! omdat ek dit kan bekostig! EN GHA met die res!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #210 by TAT
Replied by TAT on topic Re:July 2009 Moms-testing
LOL, ek is dan seker baie gelukkig, ek het glad nie meer Bottel duty nie, Tyren drink mos nie meer melk nie. Hy het mos op 3maande besluit hy drink nie meer melk nie, toe het ek hom op Clover se melk gehad, maar nou as jy hom melk gee dan klap hy jou hand net weg, en as jy probeer om hom te forseer, druk hy sy hand in sy keel om homself naar te maak. SO hy drink nie melk nie, ek is al skelm en gee hom ln bottel in sy slaap, dan meng ek dit half met formule. LOL

Ja die seker klomp was rerig vieslik met my, maar weet jy ek het brus daarby, want ek is trots op my kind, en ja hy is baie vinnig met sy development. Ek meen my kind gaan een van die dae beginne loop. Ek druk hom nie ryp nie, maar as hy wil opstaan gaan ek nie my kind keer om op te staan nie, ek meen DAN sal ek eers n slegte ma wees as ek my kind gaan forseer om nie op te staan nie...

Ek het beginne dink om iemand te kry by die huis om na Tyren te kyk, want as hy n jaar oud is of net bietjie ouer, wil ek graag hom by iemand los. MAAR jene om n ousie te kry is nag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #209 by skitterling
Dankie Adele.

Ek stem saam met jou, as jy vir jou n kind speelgoed van R10 000 kan koop, hoekom nie? dis jou kind en hy verdien net die beste. (Hulle se mos jealousy makes you nasty) En ek weet hulle het nie reggemaak met jou nie.

Marijke, ek het soveel mense wat na M wil kyk, maar kry dit nooit oor my hart nie, ek bekommer my dood as sy nie by my is nie, hehe.

Mommy to Micheala, Liam and 2 step daughters.
Living in Ruwais, Abu Dhabi
File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #208 by Marijke
Replied by Marijke on topic Re:July 2009 Moms-testing
Sorry almal, ek het bottel en slaap duty gehad. Nou's ek skoon moeg! Arme kind, alles pla haar.

Wens sy het nou al toegelaat dat iemand anders haar optel want dan het ek haar nou sweerlik by die bediende gelos en gaan slaap.

Die mense op pampers ('n sekere groepie van hulle) was regtig goor met Adele, sy het dit nie verdien nie. Adele, sms my gou dat ek jou nommer het, seblief

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #207 by TAT
Replied by TAT on topic Re:July 2009 Moms-testing
Ja weet jy, die een voru spesifiek was ook nasty omdat Tyren soveel ander speelgoed en duur goed het. JA ek erken my kind het baie, maar ek voel as dit in my vermoe is om vir my kind te kan koop sal ek. Ek het niks teen iemand wat hand me downs kry nie, maar ek is in die gelukkige finansiele posisie om vir hom te kan koop. So ek vermy toe maar eerder Pampers. LOL

JA weet jy Tyren is n besige seun, hy val elke dag, want hy hou vas aan die goed, los en beginne net loop, en wonder nie hoe hy aan die ander kant gaan kom nie.

AWWWWW mamma, sy is rerig te gorgeous!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #206 by skitterling


laat ek gou weer probeer....

Mommy to Micheala, Liam and 2 step daughters.
Living in Ruwais, Abu Dhabi
File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account