file July 2009 Moms

16 years 7 months ago #205 by skitterling
ok, my photo bucket wil nou nie lekker werk nie, hy gee net vir my een code wat ek kan paste?

Mommy to Micheala, Liam and 2 step daughters.
Living in Ruwais, Abu Dhabi
File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago - 16 years 7 months ago #203 by skitterling
Ek ken ie gevoel en ek stem saam, dit kan soms maar n moeilike storie word op n chat forum en elke ma maak haar knders anders groot en het hulle eie opinies van hoe hulle dinge doen. Ek persoonlike dink nie dis reg om opinies op mense af te dwing nie. Ook nie om n ander te kritiseer nie.

Ek dink jou bobbejaanyjie lyk te oulik.....dis darem maar snaaks hoe dinge wat hulle kan seermaak altyd hulle aandag trek en hulle soontoe wil gaan! Ek dink hy gaan julle nog BAIE besig hou!

Sy raak nou te oulik en groot.....

Mommy to Micheala, Liam and 2 step daughters.
Living in Ruwais, Abu Dhabi
File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #202 by TAT
Replied by TAT on topic Re:July 2009 Moms-testing
HI Paula~!!
Askies man, maar van die pampers ma's het my beginne sleg sê en rerig nie goed behandel nie, en daarom dat ek maar besluit het dis beter om pampers eerder te vermy, want rerig dis nie lekker nie. Sulke goed maak vrek vrek seer..... Ek is rerig jammer. Weet jy ek het nooit weer van haar gehoor ook nie ???

Wys bietjie fotos van daai gorgeous baba van jou toe?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #201 by skitterling
Ek is Paula, Adele.

Jy het van pampers af verdwyn, maar wou jou nog vra hoe dit met Blommetjie gaan hier in Dubai? Cope sy darem nou al beter?

Mommy to Micheala, Liam and 2 step daughters.
Living in Ruwais, Abu Dhabi
File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #200 by TAT
Replied by TAT on topic Re:July 2009 Moms-testing
BAIE DANKIE!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #199 by TAT
Replied by TAT on topic Re:July 2009 Moms-testing
Elke keer as ons verby die trale hek loop, gryp hy die hek vas, tot Hubby hom gelos het, en kyk net watse Bobjaantjie maak ek groot. LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 7 months ago #198 by TAT
Replied by TAT on topic Re:July 2009 Moms-testing
Askies man, Skitterling, wie is jy? LOL, ek ken nie julle name nie ? LOL

Marijke, shame man dis goor as hulle so is, Tyren is ook so, ek gee maar van die tande mengsel wat ek by die apteek gekoop het saam vidol... soms help dit, soms nie...

Dankie Skitterling, hy is net VREK besig.... Tyren vry net die baba in die spieel.

LOL

Julle hierso is my seuna op sy quad wat ouma gekoop het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account