Good morning you all!
It is FRIDAY!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Yeah!!!! But this weather in JHB is not doing it for me.... It was raining this morning!
Nadia - Sorry to hear that L struggled to fall asleep last night... Hope he slept well eventually!
Lizel - bly dat jy toe darem die regte bed gekry het op die ou einde! kan nie wag om die fotos te sien nie!!!
Marilu - Ek moet 'n Low GI dieet volg, omdat ek Lae bloedruk gehad het, en my dr glo aan 'n gesonde leefstyl gedurende swangerskappe! Ek is tans ook maar op 'n Low GI dieet, omdat Loen op 'n dieet is... Seker my dr smile baie breed!!! Ek is nie seker wat gaan die beste lyk nie vir Migs se kamer nie! Ek hou van kleurvolle goed, maar dalk met 'n wit agtergrond sal mooi lyk!!
Marijke - ek is mal oor die foto van B wat stort. SY word groot... Luwan hou niks van stort nie... maar mal oor bad...omdat hy wil swem!!! Hy het vanoggend gehuil na hy die prop uigetrek het en die water uitgeloop het...
Jana - het julle al water? Hoe gaan dit met julle?
Sumayad - Enjoy your day!
Patricia - How are you doing today?
Vision - I'll send you an email! Regarding the course!
Binks - i feel your pain, with no support network. I've got the same problem! Don't have lots of friends in Roodepoort, and all the family is far from us... We wanted to go and watch Riverdance @ Monte Casino, but no-one can look after Luwan...! I'll never leave L with my SIL.... not sure what her hubby will do to Luwan when he start to cry!
Sure all of us wants to earn lots of money, while not working to hard... Think Leon and Hannes have the solution. will forward you the details if you are interested. Email me! or inbox me on FB
Luwan slept well last night!

YOu all must have a wonderful day!