Girls, I have just had another BRAIN WAVE. I am trying hard not to make plans but they just come to me!
Vision, I don't know either. He apparently hitched a ride with friends to CoolBay and then disappeared. I like INFO, so for me, that is too little info.
Binks, it's AWFUL not having water. I hate it. Can't wait for it to come back on.
Elrike, ek eet AL Nienke se sweets op!
Ek weet nie of mens ooit so iets verwerk nie. Dit is verskriklik. In sulke gevalle is dit heel moontlik die beste dat die hele gesin uitgewis is, in plaas van dat net een oorleef en met die trauma moet saamleef. En ons raak almal omgekrap. Ek het al gedink om 'n thread te begin waarop mens kan vloek en skel soos jy wil om dit uit te kry.
Lonie, jy kan bly wees 'n piesang help as plaasvervanger! When Nienke wants "Nannas" then that is all she wants!
Ha-ha-ha! Flippen snaakse idee om Bards te "spuit" met iets!
Binks, Arwen is SOOOOO beautiful, wow!
Marilu, ons spoel toilette met swembadwater van bure en verder kook ons water vir skottelgoed etc. Weet nie wat ons vanaand gaan doen nie. Dis 'n gemors.