Girls wanting to fall pregnant-are you going to try this month (then baby gets born November/December) or wait till April/May for baby to be born in January/February? I am a bit in two minds about this. Thinking we will wait till April.
Glad it seemed like you all enjoyed your Valentines Day! Seems like your hubbies are all very lucky. We don't really "do" Valentines. I am being taken away for my Birthday weekend, don't know where. Will also be part of our anniversary. Although Nienke will off couse go with.

My poor hubby got Fish Fingers and mash last night and we were in bed by 20:30. Ha-ha-ha! I just have to say, in our defence, it was like 40 degrees last night and we only have aircon in our room.
Marilu, dis waar my kilo vandaan kom, ek vreet al Nienke se sweets op!
Lizel, ek is so lus vir weer bou. Dalk kan jy my help. Ons huis is drie jaar terug gebou. In die tyd het ek die bouer telkemale uitgeroep om te kyk na ons dak wat lek. Nou het dit erg gereen en ons dak is SWART op kolle. Watter regte het ons? En kan ek die bouer verantwoordelik hou? Ons kontrak se 2 jaar vir dakke, 5 jaar vir infrastruktuur, maar die ou het dit nooit kom regmaak nie!
Monique, daai check boekies is baie oulik, ek het destyds een in Engeland gekoop, moet hom dalk weer gaan soek.
Ek kan net dink watter cheque jou man gecash het!
Ha-ha-ha!
Lonie, bly julle het die audit geslaag!
Ai Marilu, jammer R wil nie help nie. Hy moet jou help!
Vision, I am glad to hear someone else also just stayed at home.
Marilu bly Migs geniet die creche so baie!
Hi Nadia, BabyJap, Patricia, and all the rest, I have to go!