Lizel en Monique, klink asof julle outfits gewerk het gisteraand
Monique ek LOVE four cousins!! Dis my favourite wyn!!
Lonie ek het gister als gekoop vir die piekniek en toe ek by die huis kom toe besef ek dat daar nie wyn is nie!
Ek's baie bly om te hoor dat Amber so mal is oor die creche!
Baie geluk met die goeie uitslae van jul audit!
Ek was sommer pissed off, ek doen al die moeite met die 'piekniek', maak selfs kaaspoffertjies..en nogsteeds moes ek die huis netjies maak en skottelgoed was en toe ek vir REnier vra of ons gou die bokse vanuit die spaarkamer na die garage kan dra, toe moan en groan hy 'want hy's moeg'.

Whatever!!! Ek't al die werk gedoen EN skoongemaak na die tyd en hy het heeltyd op sy gat gesit! So he didn't get ANYTHING last night after that! So wat het ek gekry uit die deal uit? NIKS! Net harde werk.
Ok, dis my rant en rave vir die dag
Lizel, ek het die link van die bed probeer oopmaak maar my antivirus wil nie he ek moet die bladsy oopmaak nie

Ek's bly jou man het gese jul mag dit kry!