Deja, rof is nie die woord nie lol. Ek wens ek het geweet wat gaan aan met hom, miskien is dit een van daai pms mans maande of iets. As ek affair wil he sal ek ten minste hoor of Robert Pattinson belang sal stel, maar anders dink ek nie so nie. En n kleuter is vrek besig so. Ek het n Kia Sportage gehad nou het ek n nuwe Toyota Hilux 3.0 4D (Wat ookal dit beteken)

Wat my kwaad het is dat ek graag vir n verandering n se kon gehad het as ons n kar koop.
Elrike, moenie kla nie hulle verander soos hierdie weer in Gauteng. Die bakkie is groot, die ding pas nie in die garage nie so hy staan in die wind en weer. Hoop ons AF kom gou reg dan kan ons begin TTC miskien is my man dan oor sy manlike pms
Marilu, bly als het goed afgeloop en hoop M is nie te moeilik nie dink aan jou. Ek sal ruil maar ek dink daar sal rook wolke uit my man se ore kom so kwaad sal hy vir my wees as sy pragtige bakkie iets moet oor kom of weg is
I should go, the treadmill is calling my fat ass. Talk later