file July 2009 Moms

15 years 8 months ago #147291 by Moomie Admin
Replied by Moomie Admin on topic Re: July 2009 Moms
Marilu, ek weet nie. Wat doen jy alles in die aand as jy by die huis kom? Ek het verlede Sondag gestaan en kos maak dat dit klap en toe dit gevries. Nou kan my man net uithaal en eet. Ek eet nie vreeslik in die aand nie, so dit neem my max 15 minute om vir myself kos te maak. Ek weet jy dieet nou, so jy het spesiale kosse nodig, maar probeer dalk die kosmaak vir 'n tydjie beperk? Sê Renier moet vir hom 'n broodjie maak. :-)

Onthou, jy is haar absolute favorite persoon op aarde. Jy is haar ALLES en sy is die hele dag weg van jou af. Dan verstaan sy nie hoekom jy moet kosmaak, aan die kant maak, jou dinge moet klaarmaak nie. Sy verstaan nie hoekom jy skel as sy jou aandag probeer soek nie, want sy ken nie ander maniere van haarself uitdruk nie.

Ek, wat GEEN kundige is nie, so ek het nie 'n clue waarvan ek praat nie, sou sê probeer one-on-one aandag aan haar gee. Regtig intense aandag. Dis partykeer moeilik, want jou kop is op 'n ander plek en jy weet nie wat om met haar te doen nie, maar sit haar op jou skoot en vra haar oor haar dag, kyk haar in haar oë, lees vir haar 'n boekie, jaag haar om die bank, kielie haar, gooi haar in die lug, loop buite rond (ek gaan stap partykeer sommer net so 'n entjie in die straat met Nienks dan loop sy langs my en hou my hand vas en ons kyk na die honde en katte), bad saam met haar en dan, as jy moet kosmaak, laat sy jou help.

Laat sy goed uit die yskas haal (moeilike een die omdat baie goed kan breek, maar Nienke love dit om die melk rond te dra), vir jou 'n lappie aangee, 'n kol op die vloer afvee met die lappie, die vurke en lepels regpak, dat sy voel sy is deel van wat jy doen.

As jy dan regtig iets moet doen, vra Renier om haar te vat. Dan moet hy nie TV kyk nie, maar ook met haar SPEEL. Laat hy buitentoe gaan met haar waar sy jou dan nie kan sien nie (anders gaan sy by jou wil wees) en doen dan vinnig wat jy moet doen.

Weet nie of dit sal help nie, maar probeer dit vir so 'n week of twee.

And that's my two cents! :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147281 by binks
Replied by binks on topic Re: July 2009 Moms
Thanx ladies i really am a proud mommy.

Deja i took Arwen for her injection on monday and hers also swelled up into this red hot ball she was scrathing it so bad so scratched herself. But now it gone back down, i also thought she did it wrong coz you suppose to pull back on a injection to make sure you draw in air and not blood and she neva did that, so i thought she hit a vein.

Marilu and you should be pround that alot of work you putting in.
The news paper is the one here the Klerksdorp record.

Sorry i didnt read the last few entries coz i just can do the Afrikaans thing now.

As for the hidings im one of the mommies that does smack
"if you want to cry i'll give you some thing to cry about"
She throughs herself on the floor and kicks and screams a big no no and her dad worse than me in believing in hidings.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147244 by elrike02
Replied by elrike02 on topic Re: July 2009 Moms
Hi Julle!
Sjoe ek het lekker geslaap..... eers 5h30 wakker geword vir 'n paar sekondes! Ghoempie vir Luwan aangesit en verder geslaap tot 7h30!!! Ek voel maar moegerig, maar darem beter as vroeer die week!

Patricia - good luck with the gynie appointment! Hoe everything will be fine! Can't wait to see you tomorrow!

Marilu - ek stem saam met Lonie. As Luwan so tantrum gooi, dan trek ek sy aandag af met iets anders. Ek sit gewoonlik vir hom 'n DVD of 'n CD aan! En dan vinnig kry hy iets anders om te doen! Gelukkig die glyplank hou hom besig!!! Ek het hom in die woonkamer gesit dan kan hy gly... (Want dit reen nou hier by ons)

Gister het ons buite gespeel met sy groot strand bal. Toe het ons Voorsitter van die Body Corporate kom kyk na 'n probleem by ons eenheid en het in die huis gegaan en die bal buite gelos... Toe ek weer uitgaan toe is die bal weg. So parmantige klein seuntjie het die bal gevat, en toe ek hom konfronteer oor die bal, toe se hy dit is syne.... Die bal is gemerk dat dit Luwan sin is. Toe kom die ma uit van die kind, en skel my omdat ek met haar kind raas oor die bal... Wel toe vat ek die bal en loop.... Kan jy glo.... Mens kry darem vreemde mense!!!

Binks - you are welcome to brag about you LO! I would too! LOL :-)

Nadia - I'm so jealous of the Indian dinner you enjoyed! But R110 is a lot, but I think that is the Price we also pay here @ one of our Indian Restaurants! I love Chicken Korma - would eat that everyday!!!

Now it is raining "cat and dogs outside" Seems like night!!!

Hope you all have a fab day!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147242 by MariBiscuit
Replied by MariBiscuit on topic Re: July 2009 Moms
Dankie vir die raad Jana!!

Ek het nog nie Toddler Taming gelees nie, het eers 'n ander boek gekoop wat Julz voorgestel het maar trek op bladsy 10 vir die laaste 2maande :dry: Het gedink ek wil later nog ander boeke ook koop en Toddler Taming is een van hulle.

Ek weet ek gee te min aandag aan Mignione na werk. Maar ek het SO min tyd om goed te doen en ek val letterlik elke aand eers na 10 in die bed (en dan het ek net vir 'n halfuur kon stilsit en TV kyk). Sy word twee keer 'n nag wakker (ten minste) en dan drink sy twee bottels water uit. En sy wil GLAD NIE by Renier wees nie, sy huil histeries totdat ek haar vat en dan's sy tjoepstil. So miskien is dit omdat ek te min aandag aan haar gee? En dalk is die tantrums ook omdat sy my aandag soek? Sal meer aandag aan haar gee en dan kyk hoe dit gaan.

Ek gaan ook nou maar eenkeer met Migs mooi praat, dan my stem dikmaak en dan ignore. Sal maar kyk hoe dit gaan.

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147232 by Moomie Admin
Replied by Moomie Admin on topic Re: July 2009 Moms
You girls must enjoy the get-together, hopefully I can attend one one day!

Pat, please let us know what the gynae says. Took Nienke for her 18-month injections on Wednesday. She now has a red mark, that is burning up, the size of a tennis ball on her arm where they injected her. They obviously did something wrong. But otherwise she's fine.

Congrats on weight-loss Marilu! That's fantastic!

Marilu: hoe ek dit doen(nie dat dit enigsins die regte manier is nie) is:

As sy my slaan, sê ek rustig vir haar moenie mamma slaan nie, gee mamma 'n drukkie. Sy gee dan gewoonlik of slaan my weer. :blink:

Dan sit ek haar neer en sê NEE, Jy SLAAN NIE VIR MAMMA NIE en ek draai my rug op haar en ignore haar. Na 'n tydjie gaan sit ek op my hurke en sê "jammer mamma, gee mamma 'n drukkie". Elk geval, so gaan dit. Sy geen baiekeer dan 'n drukkie, dan is als vergete en dis snik-snik, maar dan begin ons lag. (Ek vou my arms en frons vir haar, dan doen sy dit ook en dan bars ons albei uit van die lag.)

Ek glo aan liefde gee, want hulle is gefrustreerd, voel dalk afgeskeep, het jou gemis, is dalk kwaad vir jou in hulle klein wereld, voel dalk nie lekker nie, het dalk nie 'n lekker dag gehad nie etc. Skel help anyway nie. Ignore haar eerder.

Het jy al Toddler Taming gelees? Ek het begin en nog nie klaargemaak nie, maar daar bv. praat hulle van 'n kind wat in die nag nie slaap nie. Toe vind hulle uit die ma werk die hele dag en die kind bly letterlik wakker omdat hy saam met sy ma wil wees. (Hy het heelnag geskree en tantrums gegooi). Toe verander die ma haar aandroetine, hy gaan bietjie later bed toe om meer tyd saam met haar te spend en hulle doen regte one-on-one tyd saam. Toe slaap die kind soos 'n droom!

Ek dink altyd daaraan as ek gefrustreerd raak met Nienke wat moerig is as ek by die huis kom. Sy is genuine partykeer kwaad vir my, maar dan doen ek iets wat haar laat lag en dan gaan dit beter. Ek sê nie dit is die geval met Migs nie, ek sien maar net hoe Nienks is.
En ja, ek probeer attention divert.

Bly jy en R is nog lief vir mekaar. Ek is def. nog baie lief vir my man, hy lyk weer vir my sexy. Ha-ha-ha!

Binks, that is so cool that she made the newspaper. We also go and photograph the newyear's babies.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147207 by MariBiscuit
Replied by MariBiscuit on topic Re: July 2009 Moms
Thanks Vision :) I'm proud of my 5kg lost..10kg to go still :huh: :huh:

Good luck with going back to work on Monday!! It's really cool that R loves her creche so much! :)

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #147205 by MariBiscuit
Replied by MariBiscuit on topic Re: July 2009 Moms
Nadia did you only go to the first class of bootcamp of one full bootcamp? It's hectic hey?

Binks, that's too cute! In which newspaper was the pic?

Lonie why is Pat going to the gynae? What did I miss?
Ag ek was maar net geworried oordat dit vir my gevoel het ons dryf uitmekaar uit. Met migs wat so moeilik is en NOGSTEEDS sleg slaap voel ons albei soos zombies en is baie kortaf met mekaar. Ons praat glad nie meer nie. Na ons geeet het saans kyk hy tv en ek is op die internet, of omgekeerd. Het dit darem nou als uitgepraat.

Daai CD met songs is 'n goeie idee!! Ek het gister vir Barney aangesit toe sy begin huil en dit het darem gewerk :)

Is daai seuntjie nie bietjie frustreerd omdat hy ouer is as die res nie?? Dis nou bietjie erg as hy al 2kinders gebyt het!! Hopelik kan hul dit uitsorteer. Hoe is Amber nou soggens? Migs huil maar nogsteeds maar kom gou oor dit.

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account