Hi julle,
DIt is scary dat dit so stil is! Lizel ek is aml oor jou fotos' Lyk of dit darem lekker was! Zelri, word so groot en sy is pragtig!!!
Cinds - Luwan slept through the last few nights... Touch wood!!! He woke us uo this morning @ 5, because my husband alarm went off... and a few seconds later Luwan was there to tell us, it is time to wake up!!!
Ons het nie vandag veel gedoen nie. Was maar rustig by die huis en het met Luwan gespeel! Hy is so oulik, vat my hand en stap met my buite toe om daar te gaan speel! Hy wil glad nie in die huis wees nie! Hy is 'n buite kind!!!
EK sien julle het ook die probleem met "Nee". Daar is tye wat Luwan my net plain ignoreer... Ander kere kyk hy vir my smile en gaan net aan! Dan moet ek hom wegvat van dit en dat hy dan iets anders doen! Dit maak my soms woedend, want ek kan dan niks gedoen kry nie! Soos bv. m rekenaar se knoppie druk en dan gaan my rekenaar af!!!!

Maar nou ja, hy soek dann et my aandag!
More het ons by Moms and Tots 'n Piekniek! Dan het ons 'n week vakansie! Die naweek gaan ons Parys - Vrystaat toe. 'n Familie byeenkoms! Dink dit gaan lekker wees wat ek het die familie jare laas gesien! Ons gaan ook Luwan se klein nefie sien wat net 'n dag ouer as hy is!
Skitter - weet jy, dalk gaan M baie rustig wees op die vliegtuig. Sy is dan al bietjie groter en luister dalk vir jou!!! Sterkte ek sal aan jou dink!