Skitter die probleem is dat sy baklei selfs al probeer ek haar sus! Sy spartel eers vir 'n rukkie, dan se ek vir haar ek gaan ek haar neersit in die kot as sy nie by my wil wees nie..dan sit ek haar in die kot en dan begin die trane. As ek haar dan optel dan is sy gewoonlik ok en meer gewillig om te gaan slaap. Dis darem nie ALTYD so 'n struggle nie, meestal net as sy oormoeg of siek is.
Sy wil nie platle in die pram nie so kan haar nie daarin sus nie

Ek kan dit ook nie oor my hart kry om M te laat huil nie!! Partykeer na 'n halfuur se gesukkel sal ek net uit die kamer loop en haar vir 'n rukkie laat huil want ek raak so opgewerk en sy voel dit aan. Dan sal ek weer teruggaan as ek kalm is. Ek dink ek sal maar by haar bly, ek dink die grootste ding is dat ek soos jy met haar moet speel en gesels terwyl sy in die kot is, anders gaan 'n slegte konnotasie met die kot he. (kot=huil=mamma los my alleen). haha
Die grootste probleem is dat ek die 'sleeptraining' net eintlik saterdae en sondae kan doen, die res van die tyd is sy mos in die creche, so dit voel so inconsistent. En saans raak sy gewoonlik aan die slaap met 'n bottel water in my arms en dan le ek haar net neer.
Justine sorry about your hectic night! At least K wasn't crying, but it's VERY frustrating if they don't want to sleep at night!! I've lost my temper loads of times with M and feel so bad afterwards cause I talk to her in a very angry tone.