Cinds the pics are so cute!! You look really good and love Jesse running around in her nappy
Lizel nou gaan jy seker ekstra lekker kos maak met daai panne

Eks bly hul het darem die missing een vir jou gegee. Wat's 'n HGG? Jammer oor jou rowwe nag!
Marijke baie bly om te hoor dat B nou so outgoing en vriendelik is! Die scrapbook klink baie oulik. Eks nie goed met sulke goete nie maar wens ek was meer kreatief
Adele sterkte daar!! Ek hoop T raak gou gesond, eks bly die toetse het gewys daar's niks ernstigs fout nie. Gaan die dok vir T meds voorskryf of wat nou gedoen met die slymvlies?
Nadia our pharmacies have been out of stock of the waterpox injection for forever so we're not going for that one.
Vision I'm seriously too scared to leave M's fever, I always give her something for it. My mom's sister got fits from fever when she was a baby and she got braindamage and had to go to an mental institution.
Sumaya M is sick at the moment, luckily only a cold and the new meds we are giving her is keeping it under control. So far so good.
Deja M stry slaap deesdae ALTYD. En as sy nap tot na 3 in die middag vat dit ons letterlik ure om haar saans aan die slaap te kry! My humeur is so kort! O ja, het goeie nuus gekry, ek mail jou
Elrike geniet die botaniese tuine! Dis baie snaaks dat jou man jou wegjaag sodat hy kan swot hiehie
Justine and Cinds, I WISH that M wants to go to her dad at night!
Charlene hoe gaan dit daar? Al jou kiddies nog gesond?