Hi julle,
Ek is nou weer myself! Ai, ek het regtig gedink ek wil doodgaan! LOL Maar dankie tog was dit net die pille... tpot die griep is sommer ook gone!!! WOW!
Luwan het gisteraand dwarsdeur geslaap, tot vanoggend 5h50, sonder dat hy eers melkies gisteraand gedrink het... Ek was verstom! Hy word net te gou groot!
Skitter: Jammer om te hoor dat M so bietjie omgekrap was vandag! Luwan het ook sy dae wat hy net kerm om geen rede nie! Maak mens nogal moeg, want jy kan niks doen nie! oor die miere, ek het al babapoeier probeer en dit wer, maar die van ELizabeth Annes, daar is iets daarin wat hulle nie van hou nie! Hoop dit werk!
Vision: Glad that Rebekah is better... Well we must arrange the coffee! Will phone/sms you sometime to arrange. Can't wait!
Lizel: Jammer dat julle so slegte nag gehad het. Wonder wat is dit met die kleintjies om mens so te verwoes as hulle by jou slaap. Luwan doen dieselfde!! Sterkte vir julle en die familie. Ek glo en vertrou dat die ander baba fine sal wees! Ons sal aanhou bid!!!
Marilu: Hoop M word gou beter en die die Homeopaat die snotties uitsort! Ek glo in Homeopate! Ek het verlede jaar na Luwan se geboorte erg galblaas probleme gehad en die dokters wou net opereer... Gelukkig het my man my forseer om na 'n Homeopaat te gaan... Sy het my gedokter met pilletjies en my galblaas is nou 100% Ek gebruik nou net die pilletjies as ek die pyn kry, maar ek het dit seker desember laas gehad!
Justine: Bly jy het ook 'n goeie nag gehad. Hoop jy word gou gesond!!! jaag die verkoue goggas weg!! Ek kan nogal dink julle te lekker gelag vanoggend my Kyle. Touch wood, Luwan het my nog nie een keer nat gepiepie nie! My sus het my mooi geleer om eers. die doek vastedruk, na hy los gemaak is vir so paar sekondes, maar ek was sover nog gelukkig! Kyk ek dink nie dit is aangenaam as dit gebeur nie, veral nie as alles nat is nie, maar as hulle begin lag, kan mens niks anders as om saam te lag en dankbaar te wees vir klein geskenkies!!! Soos ek se alles kan weer skoongemaak word!
Nadia, hope L gets better soon!
Cinds: I'm happy Jesse is out the hospital and better!
Nou ja, ek het al die posts gelees as ek dalk iets gemis het vergewe my! Julle moet almal 'n fantastiese naweek he en elke oomblik geniet! Maandag is 'n Vakansiedag.... en raai wat... ons is by die huis want Pappa beer is siekerig... en hy moet aan sy "M" werk!
O ja. Woolies se Winter Sale begin Woendag die 11de!