Deja en Elrike, ek het aan die begin op die pc stoel (want hy draai in die rondte waaroor sy mal is) vir haar bottel gegee, as sy hom gelos het is sy in die bed gesit en as sy vir te lank huil (meer as 4min) dan gaan haal ek haar en gee haar bors todat sy slaap. ek het gekies om dit so te doen want ek wil he sy moet voel ek is nog daar vir haar en oor ek nie n ma is wat baba in die kot sit met n bottel en se slaap nie. sy het al hoe meer begin drink en nou drink sy al 250ml klaar en teen daai tyd is sy so te se aan die slaap as ek haar neerle. maar as sy nog huil daarna kry sy bors (iets moet seker met my melk gebeur). dit is nou al so n gewoonte vir haar dat sy by my le in borsvoed posisie en bottel drink tot sy slaap, so dit help haar om aan die slaap te raak. sy het gisteraand n bottel klaar gemaak en nogsteeds bors gedrink maar dis fine met my. ek hou nie van aan die slaap huil nie. dis my persoonlike ondervinding, dalk help dit jou?
Marilu, that is so bad of her car being broken! maybe het her a rocking horse, I know woolworths had some nice ones.
Sumayad, sounds like he is taking this teething with a smile
Marijke, hope B is well soon
Justine your lunch sounds super
Deja why dont you let her entertain herself? Works for us
Elrike, die koek is so mooi gewees, Luwan is n pragtige seuntjie
Charlene, dont worry, he owes you so much maintenance he will not even try getting close to her! and if he does go to the police. He made the desision to not have her in his life and he has to deal with it. Good luck xxx
The cake is finally done, yay. now for the wrapping of the presents