Oh my word..I just deleted my looooooooong post (I replied to most of the posts

)by mistake!!!!!!!!!!!! Not going to type it all over again
Love all the photos..Skitter M is vreeslik oulik! Kan nie glo sy klouter al orals nie! Dit lyk asof die sussies lekker saamspeel. Jy moet 'n fotograaf word, daai foto's van M se sussies is regtig mooi. Lizel Zelri is PRAGTIG, love haar haartjies en daai groot ogies. Jy's vreeslik kunstig met die Hello Kitty

Marijke B is baie gevorderd vir haar ouderdom ne? Sy's pragtig en dit lyk asof sy die yoghurt verf en die klei baie geniet.
Cinds en Lonie, daai preggie pics maak my sommer broeis. Jul het albei stunning gelyk!
JustineK daai skoolfoto van jou twee kiddies is baie nice! Jy kan trots wees op jou pragtige seuntjies
BabyJap that preggie pics of yours is gorgeous!
Vision, the shopping with R sounds like fun..for her

M is also in that stage of grabbing everything when she's in the pram
Lonie, eks nie seker wanneer ons die toetsuitslae gaan kry nie. Het vergeet om die dokter te vra. Eks net so bly dis oor en verby! Ek's bly dat Amber in 'n beter bui is!
Vision I think its time for you to post some pics of R again