Morning everyone!
Love the stories about how all of you got together with your loved ones

So romantic!!
Jana jy en jou man maak 'n great couple

En Nienke is PRAGTIG!
Adele love al jou foto's..jy en hubby was duidelik 'meant to be'
Skitter sorry to hear that M is still miserable

I wonder what's bothering her??
Mignione is hondsiek. Dis al hoe ek dit kan beskryf, sy't 'n lelike roggel hoes, haar ore LOOP sulke dik, geel goed (sorry TMI) en die ENT se ek moet haar weer op antibiotika sit..nog nie eens 2weke na sy haar laaste kursus klaargemaak het nie!! So ek het nou die voorskrif gekry maar ek gaan wag en kyk of dit nie self wil opklaar nie.
Lizel ek hoop daai ma en babatjie raak gou gesond en dat hul albei ok sal wees!! Dis vreeslik erg! Dit het my nou laat onthou dat ek M se wallpanel heater vandag aanvergeet het!

Gelukkig werk ek net tot 1uur toe
Elrike bly om te hoor jy geniet nog jul vakansie in Aus!!
Marijke ons moet eers ons finansies bietjie uitsort voordat ons kan begin spaar. Baie sleg, ek weet, maar hopelik behoort dit uitgesorteer te wees einde van hierdie maand. Ek sal sekerlik ook net 'n 30day account oopmaak en maandeliks 'n debietorder daarin laat afgaan.