file July 2009 Moms

16 years 4 months ago #53963 by Moomie Admin
Replied by Moomie Admin on topic Re:July 2009 Moms
Ai Charlene, it never rains but it pours. Hoekom dink jy het hy koors? Arme Bardon!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53960 by cinds
Replied by cinds on topic Re:July 2009 Moms
Deja please do me a favour and take a pic of you now, full length cause i wanna see and just put you on your place of what you look etc, and i'll be honest

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53945 by Moomie Admin
Replied by Moomie Admin on topic Re:July 2009 Moms
Marilu, jy laat my lag! Jy is flippen snaaks! "grootste droom" ha-ha-ha! Wel, ek is nou in 'n donker put van depressie, veral as ek kyk na wat ek alles geeet het.
As dit jou laat beter voel, ek het daai tyd op 'n wortel en 'n slaaiblaar gelewe en dit was BAIE moeilik om dit te maintain. Ek het ook omtrent elke dag 10km gehardloop.

Thanks Cinds, but I feel terribly puffy and my eyes are all puffy and my face is all puffy. You looked STUNNING! There's pics of me pregnant on Facebook.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53939 by cinds
Replied by cinds on topic Re:July 2009 Moms
Marilu i was very tired of being pregnant and that was the saturday after my accident.

Thanks love

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53928 by MariBiscuit
Replied by MariBiscuit on topic Re:July 2009 Moms
Cinds you look so tired of being pregnant on that Baby Shower pic :) You're so pretty!

Ai Charlene ek's so jammer om te hoor dat Bardon alweer koors het! Gaan dit nou darem beter met Ange? Ek weet nie veel van croup af nie? Hoe lank hou dit aan? Kan jy nie Fourie se vennoot bel of dalk my pediater nie? Hy's ook baie goed. Laat weet as jy sy nommer soek. Ai tog, kan jou ma jou nie kom uithelp sodat jy net bietjie slaap kan kry nie? :( As ek nie gewerk het nie, sou ek enige tyd kom help het :( Hierdie winter is regtig bad :(
Sal 'n gebed opstuur vir jou vriendin se babatjie.

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53918 by cinds
Replied by cinds on topic Re:July 2009 Moms
Deja you looked stunning and you still do!

Ag no man Charlene so sorry to hear about your kids, jinne man! Strongs my friend.

Will keep your friend and her baby and family in my prayers and continue with yours.

Lots of love and hugs

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53917 by MariBiscuit
Replied by MariBiscuit on topic Re:July 2009 Moms
Goeie aarde Jana, as ek daai foto sien dan raak EK sommer depressed..ek is soos in 10keer jou size!!!!! Dis my grootste droom dat ek eendag so maer kan wees!! :( :(

Adele daai groenbone met Cheese Curls lyk en klink nie baie lekker nie haha :) Ek sal maar eerder die twee apart eet :P

Ek is sommer in 'n slegte bui...ek het daai post gelees van watter beroepe al die Moomie mamma's het..en ek sweer my werk is die boringste!! En ek kan nie eens se WATSE werk ek nou eintlik wil doen nie. Ek's so bang ek's een van daai mense wat wakkerskrik as hul 50 is en so baie regrets het oor hul lewe. Scary

I LOVE onions and garlic!! There's hardly food that R makes that doesn't have onions in..from pasta to soup..onions just give more flavour to any food in my opinion :) The best onions...Spur's onion rings! YUM!! (ps..I don't eat raw onion :) )

Marijke sterkte met die leerdery. Ek het net eenvoudig nie tyd daarvoor nie. Ek's NOU nog nie eens klaar met my eerste jaar van Bcompt nie, het nog 3vakke oor. Ek weet nie eens meer of ek dit wil swot nie. Kan nie myself as 'n CA sien nie.

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account