More almal!
We had a good night's rest

M slept so well even though she's sick..she went to bed at 7, woke for the first time at 4 and then awake at 5:45! I dressed her like an eskimo..leggings with long sleeve vest, fleece babygrow and slippers AND we had the heater on in her room..she hardly moved the whole night..lekker snoesig

It's FREAKING cold here in CT!
I started giving her Pegasus and Zinplex last night..hopefully it will kick in soon. That together with the ear and eye drops and Sterimar should work soon
Skitter geluk met M se tandjie! Jammer om te hoor dat jul 'n moeilike aand gehad het. Ek bly vergeet dat dit nou warm is daar by julle..lekker! Dankie vir die link, sal check watter creches ek nog nie gebel het nie
Deja, ek stuur ook maar deesdae vir M creche toe as sy siek is want goeie hel, ek kan nie elke 2de week van die werk af wegbly nie! Ek het gisteraand 'n creche gebel (die een wat ons Mignione oorspronklik na sou gestuur het) en hulle het hul klasse kleiner gemaak..in die 1-2jaar is daar net 8kiddies!! So dit lyk goed. Moet nounet vir R ook oortuig!!!! Hou maar duimvas seblief!