Cinds ek sit en sulk hierdie kant die dat ek so stil is

haha
Lizel ek's vreeslik jaloers op jou Mauritius trippie!!

Bly om te hoor jou vriende gaan saam, dis altyd lekker om pelle saam te he op so 'n vakansie. Wanneer gaan julle?
Ek gaan vanaand vir M die Zinplex begin gee..hopelik werk dit! Baie bly om te hoor dat jou man nou weer sy ou self is..baie goeie nuus dat jul gaan probeer vir 'n 2de kiddie! Soos dinge nou staan gaan ek NOOIT reg wees vir 'n 2d e nie
Deja so bly jy en N het die helikopter trippie geniet! Snaaks dat sy nie bang is vir die geraas nie? M is bang vir harde geluide. Flippen cute dat sy so ogies maak vir haar pa hiehie.
Janee,ek's ook raadop met M en haar siekwees. Ek dink ook al die kiddies daar steek mekaar aan. Veral omdat hulle nie baie higienis werk daar nie. Ek het noual ELKE LIEWE creche/dagmoeder gebel wat ek kan opspoor op Gumtree/Web, en NIKS. Almal het 12 of meer baba's in 'n klas, en die dagmoeders skrik my af..daar is party wat 5kiddies het en geen hulp nie???? Hoe gaan sy toilet toe???
Cinds & Sumaya, M also LOVES the 7de laan tune
Lonie, ek hoop dat A gesond raak in die week wat jou ma-hulle hier is!
Deja ek sal my voortande gee vir 'n trippie Nam toe!!! Ek's mal oor daai plek (bygese..ek was laas daar toe ek nog single was en nie 'n baba gehad het nie haha,dit verander dinge nogals)
I don't know what I'm going to give Renier for father's day yet. Don't want to spend money so will have to be creative. Jana, met watse verf het jy die handprint gemaak?
Skitter daai foto's van M is pragtig!! Jy neem regtig stunning foto's. Haar haartjie begin nou mooi groei..dis die SA lug wat dit doen