Morning girls
Happy 10 months to M Skitter! When I look at those newborn pics, I also want another one. But will definately wait till November before we try again.Wanneer kry jy die uitslae van die dr?
Vision, that is so great that the school made a video. It really sounds like such a nice school! Sorry you are sick, hope you get better soon.
Marijke, ja, julle moet dit as evidence teen hom gebruik. Hy klink stapelgek. Ek dink N se boonste tande pla ook. Sy was seker drie keer wakker gisteraand en ek het laat gaan slaap, so is vrek moeg.
BabyJap, how many teeth does Q have that he can grind them already?
Morning Cinds.
Lonie,dit klink na 'n goeie idee om vir A die ou keyboard te gee. Ek wens ek het 'n ou keyboard gehad wat ek vir Nienke kon gee.
Do you only work half-day?
Marilu, ek is vrek vaak. Het te laat gaan slaap en N was nogal besig in die nag!
Chiro is lekker, Marilu, moenie worry nie. Kom vertel ons hoe dit was.
Ha-ha-ha Lonie @ chicken "recipe". That's mine as well.
Sumayad, Nienke wants to drink everything out of our glasses and yes, DH has given her a sip of BRANDY AND COKE.

I have the same problem with the blankets. Can't help you there...
Marijke, ek stem. Kom uit die huis uit en gaan erens waar jy veiliger voel. Julle moet 'n interdik teen daai freak kry!
Hi Adele, dankie vir die foto. JY MOES DIE GLOVES ONTHOU HET!

Jammer ek het nie reply nie, dit was 'n rowwe aand gisteraand en ek is 'n terrible sms'er.
Sumayad, I am not a soccer fan but had a soccer media thing on Tuesday night and they played this cool soccer music and I really got into the spirit!
Ag shame, Justine, sounds as if Kyle is having a difficult time. Hope he feels better soon.
Adele, Tyren het die COOLSTE SPEELKAMER! Lyk vir my of almal dit die meeste gaan geniet as hulle daar kom speel.