Ha-ha-ha Sumayad, I followed the eating plan for exactly three days. I received a new eating plan now, but am already bored with it. I know the formula by now. I had mentos and super c's and an avo and biltong sandwich for lunch.
Wow, Zia drank a lot! Maybe he is going through a growth spurt?
Geluk met Tyren se tande, Adele! Dis great! Was hy baie moeilik?
Cinds, I have to lose five more kilos before Nienke turns one, so I really have to step it up a notch.
Glad you don't have to go back to the dentist. I hate dentists.
Ha-ha-ha Lonie! Oh no, "old Friday fridge milk". Lonie, ek gaan nog deur die winter borsvoed. Het weer gister 'n verstopte boob gehad, maar is nou al so gewoond daaraan. Ek sort dit nou vinnig uit.
Lizel, jy is 'n klein fyn dingtjie, kan nie dink wat jy moet verloor nie. Al nuus oor die ou?
Lonie, ek gaan nou daai toets doen.
Marijke, Nienke is ook nou 9kg, alhoewel haar bene dunner is omdat sy nou bietjie vet verloor het van die kruip. Ek voel weer altyd asof Nienke nes 'n regte "Babatjie" lyk, terwyl ander babas al meer soos "kinders" lyk. Weet nie of jy verstaan wat ek bedoel nie.
Skitter, Nienke is bang vir die blender en maak so "hoe-hoe-hoe" as ek dit aansit en dan begin sy huil. Sy haat ook die haardroeër en die groen padda wat in die bad is. (Die padda is nou uitgehaal, want sy "hoe-hoe-hoe" as sy hom sien.)
Binks, I really don't know how you do the whole night shift thing with number one a baby and number two being pregnant! Do you have to lift people?