Marijke, klink of daai niggie 'n hand vol is. Ek dink kinders kom seker maar op so 'n staduim. Waar het jy daai dik kryte gekoop?
Ai Lizel, ek hoop Zelri word vinnig gesond. Nienke se koors is gister gebreek na 'n setpil. Sy het toe 'n kol op haar wang en op haar toontjie. Dit is nou weg. Seker maar als van die inspuiting.
Vision, you must enjoy the movie. Where is R staying? Yes, I am very excited that the site is so busy. It's just getting expensive.
Skitter, gewoonlik druk sy haar gesig in die water en skrik, maar is fine. Ek dink sy het gisteraand water gesluk. Jinne, dit was nou 'n storie, hoor!
Lonie, what swimming classes is she doing? Can she swim already? How hot is the water?
Marilu, ek tap baie water in want ek bad saam met haar en ek ook bang sy kry koud. Tap dit tot net onder haar ken en dan drink sy die water.
Marijke, waar het jy daai boeke gekoop? Ek soek ook so een met 'n spieël.
Sumayad, thanks, Nienke is feeling better, yes. She had a horrible night, though and was up at 5:30. I just turned my back and went back to sleep. Hubby had to get up.
Skitter, N weier ook om op haar rug te lê, so die water rol oor haar gesig.
Ha-ha-ha Binks, same here.