file July 2009 Moms

16 years 6 months ago #3786 by Marijke
Replied by Marijke on topic Re:July 2009 Moms-testing
Ai Jana, jy moenie hierdie tyd van die aand nog so sit en sukkel nie. Ek moet se, dis nogal 'n goeie ding dat ek web development geswot het :)

B was difficult today, as in DIFFICULT. She left 80ml of her 3am bottle, 7am one is empty, 11am has 60ml left and she had her 3pm one at 7pm and there is still 100ml left. She's been falling all over the place today, hit her head more than I can count, cried the whole day. I was later so miffed :) Lucky daddy put her in bed with panado.
Oh yeah and she also had 3 naps today totaling 5 hours (strange!)

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 months ago #3784 by Administrator
Replied by Administrator on topic Re:July 2009 Moms-testing
Hmmm..nee, nie eintlik soos daai site nie... Ek het nou gou gaan kyk, want weet nie lekker hoe die site lyk nie. Ek soek structure en "clean lines". Ek wens net Marius (web designer)wil sy flippen foon antwoord dat ek met hom kan praat!

Oh my word, daai arme vrou. Daai drie-jarige dogtertjie lyk te chuffed met haarself. Baie oulik!

Ek is ook nie een vir sulke games nie. Ons het nie eens meer DSTV nie, want het dit nie betaal nie, so ek kan nie eens tv kyk nie. :angry:

Is M nog wakker?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 months ago #3782 by skitterling
www.parentdish.com/2010/04/16/quadruplet...n-three-years-apart/

this lady will have her hands full in a few months!

Mommy to Micheala, Liam and 2 step daughters.
Living in Ruwais, Abu Dhabi
File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 months ago #3781 by skitterling
Cervical mucus en krampe, ek hou dit nou al vir n paar maande dop so het al die trick agtergekom, hehe. Dit het begin toe ek vir twee maande op die mini pil was.

Ek verstaan wat jy bedoel en wil doen, dalk iets soos mommaliscious website layout? Jy kan dit ook nie te crowded maak nie so dis maar moeilik.

Daar is twee vrouens, maar hulle speel saam games en ek hou niks van die skop skiet en doodmaak games van hulle nie....en M hou my so besig dat ek nie regtig sal kan speel nie.

Bly sy slaap nou al, dis darem maar lekker as hulle na so n lang dag gaan slaap en mens kan net rustig verkeer

Mommy to Micheala, Liam and 2 step daughters.
Living in Ruwais, Abu Dhabi
File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 months ago #3779 by Administrator
Replied by Administrator on topic Re:July 2009 Moms-testing
Skitter, hoe weet jy jy ovulate? Aangesien ek nou met 'n skok agtergekom het ek ovulate GLAD NIE omdat ek nog nie 'n period het nie, is ek heel "bummed".

Ja, maar ek wil die lay-out bietjie verander, want daar is probleme, soos die nommers van die bladsy wys oor die bladsy, weet nie of jy verstaan wat ek bedoel nie. ook, die forum box moet opskuif en die banner ads moet afkom, so dat dit nie so kaal lyk nie. Ek wil ook die banners na die linkerkant skuif sodat dit nie so "swaar" is aan die regterkant met al die artwork nie.

Dankie dat jy aanbied, ek sal def. se! Nienke slaap darem al van halfagt. Uitgepass. Was 'n besige dag vir haar.

Is daar nie vrouens by nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 months ago #3777 by skitterling
Ag lekker Jana! Julle moet dit geniet! Soos ek se M het so tien minute terug uitgepass, hoop regtig nie die raserige mense maak haar wakker nie! N moet nou in die bed gaan klim dat mamma al haar werk gedoen kan kry!

Skree as julle n ekstra admin soek hoor, ek is bereid om te help

Mommy to Micheala, Liam and 2 step daughters.
Living in Ruwais, Abu Dhabi
File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 months ago #3776 by skitterling
Deja, almal gaan hom anderste wil he want almal het ander behoeftes. Die smal bladsy is ok, ek verstaan dat sommige mense van hulle fone af ook wil sien. Soos Lonie se, solank ons nog kan chat!

Lonie ek is maar altyd hier jong....

Charlene so happy the results came and it is nothing serious! You must feel so relieved!

Claire, hope it settles soon! Keep us updated!

Charlene, die poephol bytery klink gevaarlik! :laugh:

Mashudu, enjoy the renovating and moving in! I love starting over! Then I usually spring clean like crazy.

Deja, sterkte met jou besige kabouter!

Hubby has got loads of people over, they are playing computer games (lanning) so Im all by myself (once again). They are all fed and happy so Im happy and Micheala is in bed. Was a rather sucessfull day, just wish it would end now!

Im ovulating, always get so depressed during this time....stupid hormones!

Mommy to Micheala, Liam and 2 step daughters.
Living in Ruwais, Abu Dhabi
File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account