file Brackenjan Educare

16 years 2 days ago #126483 by chantal
Replied by chantal on topic Re: Brackenjan Educare
Lekker lag ek nou
Ten minste hoef julle nie bang te wees dat sy arm sal trou nie, want hy het klaar vir my laat verstaan hy gaan eendag baie geld maak. lol

Ek wonder of die vrou wat die storie soos soetkoek gaan verkoop het, actually gedink het voor sy dit gedoen het - en nie gedink het dat onwaarhede soveel skade kan doen aan 'n mense se naam en livelihood nie, maar nee voor sy die feite ken, moet sy die wereld loop en verkondig - amper soos Zinzi van 7de Laan hahaha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #126344 by Stilettomum
Replied by Stilettomum on topic Re: Brackenjan Educare
HI Chantal. Ek stem hy moet dit nie los nie. Ek wonder net wat dink mense van ouers wat hulle kinders in so n chreche hou as hulle sulke stories hoor. Amandalynn is bje gelukkig daar en januarie 2012 begin Lorelai ook daar.

Jy moet Visagie en Amandalynn is Chechkers gesien het die ander aand ek en jouman het so gelag. Hulle is nogal erg oor mekaar. Dating problems in oms toekoms. lol

Northern Suburbs, Cape Town

Im a halfday working mom of 2 wonderful little girls, most days I just smile and nod and pretend that I know what I'm doing as a parent, but we all know its not true...

Amandalynn Nora Coetzee - 28 June 2006
Lorelai Charlotte Nortje - 27 January 2010
Decided to start trying for another baby - 08 October 2016

The place where I just let it rip! Mostly about my children and then a bit about me... thestilettomum.wordpress.com/

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #125913 by chantal
Replied by chantal on topic Re: Brackenjan Educare
Hi Charlotte, ja ek het ook met Johan gepraat, ek kon dit nie glo nie
Maar hy se hy gaan dit nie los nie - hy gaan 'n siviele saak teen haar maak, en ek se go for it.
Ek sien nou eers wie jou kind is - ek is Visagie se mamma.
En nog iets - die kunsuitstalling van Vrydag was awesome ne - kyk net hoeveel moeite doen Brakanjan vir hulle kinders en die ouers - ek ken geen ander creche wat sulke moeite doen nie, veral nie die hompie kedompie nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 days ago #125139 by Stilettomum
Replied by Stilettomum on topic Re: Brackenjan Educare
Chantal Ek weet nie of jy vrydag by die kuns uitstaling was nie, maar het daar met johan gestaan en praat oor die hele saak, kan jy glo dat hulle vir hom gese het hy kan nie n saak vna naamskeinding of wat okal jy dit wil noem kan maak nie wat dis net n email wat die vrou gestuur het!!!!

Northern Suburbs, Cape Town

Im a halfday working mom of 2 wonderful little girls, most days I just smile and nod and pretend that I know what I'm doing as a parent, but we all know its not true...

Amandalynn Nora Coetzee - 28 June 2006
Lorelai Charlotte Nortje - 27 January 2010
Decided to start trying for another baby - 08 October 2016

The place where I just let it rip! Mostly about my children and then a bit about me... thestilettomum.wordpress.com/

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 days ago #125079 by Chantal
Replied by Chantal on topic Re: Brackenjan Educare
Weet jy Charlotte, ek stem 100% met jou saam
Ek wens die mense wil hulle feite agtermekaar kry, voor hulle so loop en allerhande snert verkoop.
My kinders is al van 3maande oud af by Brakanjan, en my oudste is al 7, en nog nooit het so 'n insident plaasgevind nie.
Ek wens die mamma wat so loop en snert verkondig, bepaal haar eerder by haar eie kinders en omstandighede as by ons kinders wat dolgelukkig is in Brakanjan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #116990 by Stilettomum
Replied by Stilettomum on topic Re: Brackenjan Educare
Hi Jennie

Ek neem aan dat jy met my gepraat het. lol

Stuur vir my n email met vra wat jy oor die skool het en dan stuur ek dit vir jou aan.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Northern Suburbs, Cape Town

Im a halfday working mom of 2 wonderful little girls, most days I just smile and nod and pretend that I know what I'm doing as a parent, but we all know its not true...

Amandalynn Nora Coetzee - 28 June 2006
Lorelai Charlotte Nortje - 27 January 2010
Decided to start trying for another baby - 08 October 2016

The place where I just let it rip! Mostly about my children and then a bit about me... thestilettomum.wordpress.com/

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #116984 by jennie
Replied by jennie on topic Re: Brackenjan Educare
Jammer ek praat met Charlotte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account